Geverifieerde Resensie

Cederberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 643 resensies.

Citrusdal, Sederberg

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"’n Moet-sien-bestemming vir nuwe en gereelde besoekers."

Citrusdal, Sederberg

Cederkloof Botanical Retreat

"Baie arm dorp en ongelukkig tipies daarvan as mense belangstelling verloor het."

Sederberg

Biedouw Vallei Wegbreek Standard Chalets

"Die omgewing is regtig sprokiesmooi, maar die verblyf regtig onder standaard. "

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Sederberge is so mooi, en die dorpie het sy eie outydse bekoring. En jy kan alles koop wat jy nodig het. Dorp het alles."

Sederberg

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

"We love Cederberg. The mountains and open spaces are spectacular."

Sederberg

Biedouw Vallei Wegbreek Standard Chalets

"Die omgewing is baie mooi. Die toegang is wel beperk, maar dra by tot die stilte wat saam met so 'n omgewing moet gaan."

Sederberg

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

"Absoluut vir die natuurliefhebber."

Citrusdal, Sederberg

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Is 'n mooi dorpie omring deur baie sitrusplase met vriendelike boere met wie ek besigheid doen. Die Munisipaliteit kan net die dorp se strate opknap want daar ry baie groot sitrusvrugtevragmotors ens."

Clanwilliam, Sederberg

Lilybet

"I always hate to see litter so when I saw quite a lot it made me sad as this could be eradicated very quickly with education and litter days."

Citrusdal, Sederberg

The Old Village

"Baie, baie vuil in/buite die dorp - veral langs ou pad na Clanwilliam."

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Beautiful place, reminds me of my holidays as a child when we used to visit my granny in Port Elizabeth."

Citrusdal, Sederberg

Cederkloof Botanical Retreat

"Not much to see in town and the museum is a bit run down."

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Ongelooflike mooi dorp en omgewing."

Citrusdal, Sederberg

Marcuskraal Chalets

"Omgewing mooi maar dorp lyk of dit agteruit gaan."

Sederberg

Enjo Nature Farm

"Mooi en spesiaal, my berge!"

Sederberg

Leopard Valley Eco Retreat

"Sederberg is 'n lieflike ongerepte gedeelte van ons land wat elke Suid-Afrikaner moet besoek om die pragtige natuurskoon te waardeer! Ons gaan beslis weer die Sederberg besoek."

Sederberg

Kleinfontein

"Die Pakhuispas is 'n móét om te sien!"

Sederberg

Leopard Valley Eco Retreat

"Baie lekker omgewing."

Sederberg

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

"Wonderlike staproetes en baie rotskuns. Gawe mense."

Sederberg

Leopard Valley Eco Retreat

"We love Cederberg and we have been to many retreats in the area."

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Pleasant town with good facilities like supermarket and padstall. The municipal information services are pretty useless. We inquired about hiking trails in the neighbourhood. They suggested we go to the coast instead of mentioning interesting places in or close to Clanwilliam."

Clanwilliam, Sederberg

Rondegat Cottages

"The town itself doesn't have much, although the town centre is very picturesque."

Citrusdal, Sederberg

The Old Village

"Die omliggende areas op pad Sederberge toe, is wêreldklas."

Citrusdal, Sederberg

Leopard's Tree Campsite

"Citrusdal-dorp was baie besig, omdat dit Paasnaweek was, het gekry wat ons benodig het."

Sederberg

Balie’sGat Accommodation

"Mooiste plek in Suid-Afrika."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang