Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (3)
Hotelle (7)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Center

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Center van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Center besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Center.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Center akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Center Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Center Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Center

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

House Brucken is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Swakopmund, sowat 1 km vanaf die strand met verblyf vir 6 gaste. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Kramersdorf, Namibië

Meerkat Guesthouse skuil in 'n stil, sentrale hoekie van Swakopmund. Dié gastehuis bied luukse, gerieflike kamers en 'n warm atmosfeer naby die toerismesentrum. Die winkels, restaurante en Atlantiese Oseaan is loop...

Vanaf
R3 675
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

Organic Square Boutique Apartment bied selfsorgverblyf en is in Swakopmund se middedorp. Die woonstel is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Dié smaakvol versierde dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3...

Vanaf
R1 428
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

AC519 - Family Apartment is 'n netjiese en ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige en stil kompleks. Dis stapafstand vanaf Swakopmund se middestad. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik ...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

Rhode Allee 10 Penthouse is in 'n kompleks in die middel van Swakopmund geleë. Die woonstel is lekker naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Swakopmund, Namibië

Be Still Accommodation is 'n bekoorlike vakansieoord in die kusdorpie Swakopmund in Namibië. Die verblyf word aangebied in 10 enkelkamereenhede, 2 woonstelle. Die slaapkamers in elke eenheid het 'n koningingrootte...

20% af Aanbod!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

Swakop Helios Place is 'n vakansiewoonstel sowat 1,3 km vanaf die see en stapafstand vanaf Swakopmund se middedorp. Dié woonstel front noord, is op die eerste verdieping en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. D...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

Swakopmund Lock-up-and-go is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Swakopmund in die Erongo-streek van Namibië. Die perseel is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Die woonstel is op die grondvloer gele...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vineta, Namibië

Heuschneider Platz bied selfsorgverblyf in Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek. Dis langs die Atlantiese Oseaan met sy pragtige sandstrande. Heuschneider Platz het 6 gesinsvriendelike...

25% af Aanbod!
VanafR300
R225
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vineta, Namibië

The Cabin Accommodation and Camping in die kusdorp Swakopmund is net 2,2 km van die hoofstrand af. Verblyf word in 5 solder-selfsorgwoonstelle aangebied en 2 kampplekke. Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za