Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (3)
Hotelle (8)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Center

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Center van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Center besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Center.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Center akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Center Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Center Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Center

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vineta, Namibië

Nordstrand Self-catering Flat is in Swakopmund, op die strandfront en by die Mole en die middestad. Daar is restaurante en koffiewinkels stapafstand van die eenheid af. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 2 e...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

Swakopmund Lock-up-and-go is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Swakopmund in die Erongo-streek van Namibië. Die perseel is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Die woonstel is op die grondvloer gele...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vineta, Namibië

Heuschneider Platz bied selfsorgverblyf in Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek. Dis langs die Atlantiese Oseaan met sy pragtige sandstrande. Heuschneider Platz het 6 gesinsvriendelike...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vineta, Namibië

The Cabin Accommodation and Camping in die kusdorp Swakopmund is net 2,2 km van die hoofstrand af. Verblyf word in 5 solder-selfsorgwoonstelle aangebied en 2 kampplekke. Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed en...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

Swakopmund Holiday House is 'n selfsorghuis in Swakopmund, in die Erongo-streek van Namibië. Die eiendom is troeteldiervriendelik en is baie na aan die dorp se geriewe en besienswaardighede. Die vakansiehuis is vo...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Swakopmund, Namibië

Berg Street Holiday Home is 'n selfsorghuis vir 6 gaste in Vineta, Swakopmund en is 300 m vanaf die strand. Die huis het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R1 815
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

Good Times Holiday Apartments is in die kusdorp Swakopmund geleë en dis wes van die hoofstad, Windhoek. Daar is sandstrande wat na die Atlantiese Oseaan front. Die stad is in 1892 deur Duitse kolonialiste gevestig ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kramersdorf, Namibië

Giardino Boutique Hotel bied rustige, stylvolle en luukse verblyf na 'n lang rit deur die woestyn. Die hotel is deel van die Simply Be Lifestyle Collection wat op diens, ontwerp, styl en die ervaring gefokus is. Gia...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R338
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Vineta, Namibië

Sea View Backpackers is ruim en luukse verblyf. Dit beskik oor slaapsale, gesinskamers en privaat kamers met en suite-badkamers. Dis 2 minute se stap van die strand af en 10 minute vanaf die middedorp. Dis gerieflik...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vineta, Namibië

Indulge Guesthouse is in Swakopmund, net 250 m van die strand af. Dis ideaal geleë as basis om die besienswaardighede in hierdie gewilde Namibiese kusdorp te verken. Die gastehuis bied 'n outentieke Namibiese ervar...

30% af Aanbod!
VanafR1 250
R875
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

Air Sand and Stay is in Kramersdorf is die Erongo-streek van Namibië geleë. Die instansie is die ideale plek vanwaar die dorp se geriewe en besienswaardighede besoek kan word. Verblyf by Air Sand and Stay bestaan...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kramersdorf, Namibië

Be My Guest is in Kramersdorf, Swakopmund en bied gehalteverblyf wat perfek is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede in die omtrek. ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Vineta, Namibië

Intermezzo GuestHouse bied B&B-verblyf in Swakopmund in Namibië se Erongo-streek. Intermezzo GuestHouse beskik oor 9 ruim kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n telefoon, ingebo...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Vineta, Namibië

19 Richthofen is in Swakopmund se Gouemyl-area geleë en bied gehalte-vakansieverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié huis beskik oor 4 slaapk...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kramersdorf, Namibië

Kramersdorf Guesthouse is in Swakopmund, 'n oulike dorpie aan die sentrale kus van Namibië geleë. Dié dorpie is bekend vir sy historiese Germaanse argitektuur. Dit is tussen die Atlantiese Oseaan en die Namibwoes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za