Geverifieerde Resensie
Clarens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 2984 resensies.
"'n Persoon sal meen dat pryse n bietjie goedkoper sal wees, veral by reataurante. Egter bly dit 'n duur uitstappie"
"Clarens is a fun vibey town with plenty of restaurants and coffee shops and craft/art shops."
"Die dorp se grondpaaie is iets ysliks! Wat die dorp aanbied is baie spesiaal."
"They don't have much facility like swimming pool or cinema or transport to show us mountains. "
"Please do not change the character of town with modern buildings and loud music."
"A lovely little town with friendly people. A heaven for those who take interest in art, antiques and interior décor. Interesting little restaurants, pubs and coffee shops to visit. My family and I only spent two nights here, but I am sure if we stayed longer we would have explored more."
"Clarens het baie om te bied en 'n mens het heelwat tyd nodig om dit ten volle te verken en te geniet."
"Clarens is 'n pragtige, rustige dorpie tussen die berge, en die natuurskoon is asemrowend. Daar is meer as genoeg aktiwiteite en toeriste-aantreklikhede om jou besig te hou"
"Not recommended to arrive and leave in darkness. Potholes are shocking, but in the little town is fine. No proper convenience store available."
"In Maart- en Aprilmaand is die Oos-Vrystaat en Clarens op sy mooiste. Al die Kosmos-blomme is in volle blom en dit lyk soos 'n prentjie uit 'n boek. Sal beslis weer in hierdie tyd daar gaan besoek aflê."
"'n Klein dorpie in die Vrystaat waar jy weer soos 'n mens kan voel sonder die gejaag van die stadslewe. Lieflike atmosfeer en fantastiese restaurante."