Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3984 resensies.

Clarens

Khaya Clarens

"Take note that the road from Bethlehem to Clarens is in a bad state as well as the roads within Clarens. Besides that Clarens is worth the visit."

Clarens

The Clarens Country House

"The road from Clarens to Wepenar, particularly the R26 is in a shocking condition, would not recommend that anyone take this route."

Clarens

Little Lammas

"Beslis 'n besoek werd."

Clarens

Clarens Eddies

"Clarens is 'n amazing plek vir lekker kuier, winkeltjies en berge."

Clarens

Amber Selfsorg

"Dis 'n juweel! Pragtig in die herfs - sal dit graag gedurende die ander seisoene ook wou sien."

Clarens

Hillside Cottage

"'n Dorp wat jou wegvoer na rustigheid, natuurskoon en vrede."

Clarens

Rooikat Cottage

"I did the park run and loved every moment of it. The hiking trails are great."

Clarens

Hannic's Retreat

"Altyd lekker om in Clarens te kuier."

Clarens

Feathers

"Rustige dorpie, baie gesellig met die mooiste uitsigte."

Clarens

Herberg-Klein

"Clarens is 'n klein toeristedorpie geskik vir naweek/kort wegbreek van stad."

Clarens

Clarens Lakeview Cottage

"Vir 'n heerlike wegbreek, pragtige natuur en 'n rustige omgewing is Clarens 'n aanbeveling."

Clarens

Cosy Corner

"Ons was so vier jaar gelede ook in Clarens. Pragtige dorp en asemrowende omgewing. Dit was egter skokkend en hartseer om te sien hoe Clarens se infrastruktuur, soos sy strate en oopruimtes, drasties agteruit gegaan het. Ek hoop regtig die inwoners kan druk plaas op die owerhede om Clarens se beeld te verbeter."

Clarens

The Stoke House

"Wonderlik soos altyd!"

Clarens

Rosewood Corner

"Absoluut pragtig."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Clarens is 'n rustige en uitstekende dorpie vir 'n wegbreek waar jy kan ontspan en die natuur bewonder."

Clarens

RiverWalk Guest House

"We feel that the town is overrated. Once you have visited, that's it; no urgency to go back. However, the surrounding scenery is magnificent and is well worth exploring."

Clarens

Views

"Regtig 'n baie rustge plek en sprokieswêreld."

Clarens

Amour de Pierre Villa 221

"Dit is 'n pragtige dorpie met goeie restaurante. Die natuur om Clarens is asemrowend met baie staproetes."

Clarens

Stay! In Clarens

"Altyd 'n aangename wegbreek na Clarens"

Clarens

Clarens Escape

"Clarens is 'n baie rustige plek en geniet die klein winkeltjies wat mens kan gaan rondloop in."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Asemrowend mooi natuur en gesellige dorpie!"

Clarens

de Minimalist House

"Beautiful and breathtaking,"

Clarens

Forever Clarens

"Clarens is 'n ongelooflike lekker toeristebestemming en 'n mens wil elke keer net langer bly. Ons sal vir seker gou weer teruggaan."

Clarens

Fairview Cottages

"Pragtige dorp en asemrowende natuur. Die moeite werd om te besoek"

Clarens

Views

"Dit is 'n lekker, rustige wegbreek. Alles is binne loopafstand. "

Clarens

Clarens Interiors Guest Apartments

"Clarence is a beautiful place to visit, it's a must-see if you live in South Africa."

Clarens

Hannic's Retreat

"Herfs in Clarens is so mooi. Ons sal graag Clarens weer besoek in die ander seisoene ook. Heerlike eetplekke en mooiste omgewing."

Clarens

Clarens Oxwagon Camp

"Dit is 'n wonderlike toerisme-aantreklikheid."

Clarens

de Minimalist House

"Baie mooi dorpie."

Clarens

Die Kruik

"Baie mooi natuurskoon veral in die nabygeleë nasionale park."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750