Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (43)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (33)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Colesberg

3.9 / 5  
volgens 1025 resensies
Lees regte resensies van Colesberg van 1025 geverifieerde gaste.
Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Colesberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colesberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Colesberg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Middelburg, Karoo

Kudu Haven bied gerieflike selfsorgverblyf aan 9 gaste op 'n plaas net 27 km van Middelburg in die Oos-Kaap af. Dié plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Een van die s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springfontein, Vrystaat

Vlugkop Guest Farm is in Springfontein. Dit is die ideale oornagverblyf indien jy op reis is tussen die noorde en die suide op die hoofweg. Verblyf word in kamers wat elkeen individueel versier is aangebied en bedd...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Prior Grange Guest Farm is 'n geskiedkundige plaas 8 km buite Springfontein in die suide van die Vrystaat. Verblyf word in 6 lieflike selfsorgkothuise op dié prentjiemooi Karoo-plaas gebied. Die Prior Grange Plaas ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Ploegfontein Guest Farm bied gehalteverblyf op 'n werkende skaapplaas sowat 12 km buite die dorp, Springfontein. Die gastehuis is in 'n lieflike tuin en bied 'n mooi uitsig oor die plaas en die omgewing. Verblyf wo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Jakhalsfontein Guest Farm bied gehalte-oornagverblyf op 'n skaapplaas 8 km buite Springfontein. Jakhalsfontein is die ideale stopplek vir gaste wat deur die Vrystaat reis. Verblyf word in 'n lieflike grasdakrondawel...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall is ideaal geleë, net soos jy van die N1 afdraai Springfontein. Die besigheid word deur 'n familie besit en bestuur en die plaas is al in ons familie se besit sedert 1885. Ons bie...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springfontein, Vrystaat

Springfontein Guest House is deel van die Portfolio Collection waarin dit beskryf word as "uiters gerieflik en luuks". Elke slaapkamer het sy eie televisie, waaier, muurverwarmer, lugversorging en en suite-geriewe...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Hopewell is ’n Karoo-plaas in die Steynsburg-distrik waar daar met merino’s, dorpers en Sussex-beeste geboer word. Dis ’n afgeleë plaas waar gaste net kerse, LED-ligte, ’n gasgeiser, stoof en 'n yskas het....

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vanderkloof, Noord-Kaap

House on Suikerbossie is die bekoorlike dorpie Vanderkloof op die oewer van die Vanderkloofdam geleë. Die verblyf beskik oor die hoofhuis en 'n aparte woonstel. Dié losstaande huis het slaapplek vir 6 gaste en be...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vanderkloof, Noord-Kaap

Croilia Bay Cottage is in die vakansiedorpie Vanderkloof op die Vanderkloofdam in die Noord-Kaap. Die tweeslaapkamerkothuis bied gerieflike selfsorgverblyf met direkte en privaat toegang tot die dam. Dis ideaal vir ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vanderkloof, Noord-Kaap

Oppikoppie is 'n netjiese selfsorg-eenheid in Vanderkloof in die Noord-Kaap, ongeveer 1 km vanaf die Vanderkloofdam. Dié dorp is langs die Oranjerivier, 130 km stroomaf vanaf Gariepdam, naby die Rolfontein Natuurre...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Rondefontein Guest Farm is 'n Merino-plaas en is in Springfontein. Verblyf is beskikbaar in 5 chalets en 2 gesin-chalets. Rondom die chalets is daar lowerryke tuine en as gaste gelukkig is kan hulle dalk 'n hasie ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanderkloof, Noord-Kaap

Ontdek die rustigheid van die Karoo op die walle van die Vanderkloofdam by ons nuwe instansie, Waterfront Guest House. Die Waterfront Guest House bied ontspanne B&B-verblyf of selfsorgverblyf en dit is ideaal vir bo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor bied luukse selfsorgverblyf in Vanderkloof, 'n vakansie-bestemming in die Noord-Kaap. Die tweede grootste mensgemaakte meer in Suid-Afrika is reg op ons voorstoep. Verblyf word gebied in selfsorgeenhede ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Transgariep, Vrystaat

Garingboom Guest Farmis 'n eko-vriendelike Karoo-skaapplaas 11 km van die N1 af op die R715 naby Springfontein in die Suidelike Vrystaat. Dit is onder skadubome en in 'n ligging met onbelemmerde uitsigte oor die pra...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 9 - Wys 121 tot 80

Welkom by die Colesberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za