Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Columbine

4.4 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Columbine van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Columbine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Columbine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Columbine akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Columbine Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Columbine Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Columbine

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

25 on Seal is 'n dubbelverdieping huis met 3 slaapkamers wat in die hart van Lampiesbaai, langs die Goue Myl en net 5 minute se ry van die strand af geleë is. Die huis het 'n oopplan-uitleg wat dit ruim en lugtig...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile, St. Helenabaai

Sea Urchin is 'n tipiese Weskus selfsorg-woonstel wat in ’n veilige landgoed net 700 m vanaf die Goue Myl-strand geleë is in Britanniabaai. Britanniabaai is 'n klein dorpie wat langs die kalm waters van St Helena...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Golden Mile, St. Helenabaai

Weskus Hoekie is in St. Helenabaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of enkelreisiger. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die Goue Myl-strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Dié kamer is in 'n res...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

Seaview bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op 'n erf waar die eienaars ook woon. Die woonstel is in St. Helenabaai, net 150 m van die see af geleë. Die knus woonstel het slaapplek vir 2 ga...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Ocean View Villa bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n privaat vierslaapkamer-huis in Shelley Point in St. Helenabaai. Die huis is net 50 m van die see af en het 'n mooi see-uitsig. Die huis is geskik vir 8 volwa...

20% af Winteraanbod!
VanafR4 000
R3 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

The Whale Tale Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in 'n stil doodloopstraat in die veilige Shelley Point Gholflandgoed. Hierdie huis is ideaal vir groter groepe of gesinne en...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hannasbaai, St. Helenabaai

Valdi's Beach Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis langs die strand in St Helenabaai. Die strand is net 10 m van jou drumpel af! Die kothuis het 'n pragtige uitsig oor die see. Die huis het slaapplek vir 8 gaste ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hannasbaai, St. Helenabaai

Misty Dawn is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in St. Helenabaai. Die eiendom is in ’n doodloopstraat en sowat 40 m vanaf die see geleë. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof...

Vanaf
R2 145
per nag (plek vir 2)
Hotel in St. Helenabaai, Shelley Point

The Shelley Point Hotel & Spa is in 'n sekuriteitsdorpie in Shelley Point, 'n prentjiemooi skiereiland in St. Helenabaai. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewi...

Naweek-
aanbod!
VanafR2 200
R1 467
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Sea Breeze Villa bied selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Shelley Point, St. Helenabaai. Dié huis is net 100 m van Shelley Pont Country Club and Spa af en dit is ideaal vir gholfspelers. Die huis is geskik...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Bunker Road 9 is 'n selfsorgkothuis in die Shelley Point Landgoed in St Helenabaai aan die Weskus van Suid-Afrika, sowat 160 km van Kaapstad af. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin, paartjie of vriende wat op soek is...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Crystal Sea House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met 'n see-uitsig. Die huis het 3 slaapkamers en is in Shelley Point, net 600 m vanaf Shelley Point Gholfklub en 750 m vanaf die Golden Mil...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

The Tiki Hut is woonstelle in Britanniabaai, in die Wes-Kaap, naby Golden Mile Strand. Hierdie area is veral bekend vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Stompneus Poi...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Jezz Inn Shelley Point is 'n selfsorghuis op die veilige gholflandgoed in St Helenabaai. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 bad...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Golden Mile, Britanniabaai

Huis Maria is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in St Helenabaai. Die huis is ideaal geleë, net 'n paar minute se stap vanaf die strand en 'n entjie se ry vanaf 'n paar winkels, restaurante en ander besienswaardig...

Spesiale Aanbod!
VanafR690
R518
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Golden Mile, Britanniabaai

Sandy Footprints bied gerieflike verblyf in 'n enkelwoonstel met 'n privaat ingang. Dit is op 'n residensiële perseel geleë waar die eienaar ook woon. Die eenheid is in St. Helenabaai, net 'n paar tree van die str...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Coco De Mer is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die gesogte Shelley Point Gholflandgoed in St Helenabaai. Die vakansiehuis is 10 minute van die strand af. Die huis is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers e...

Vanaf
R4 300
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

White Sands Beach Side Holiday House is 'n selfsorg-boetiekvakansiehuis langs 'n groen strook met direkte toegang tot die Goue Myl-strand in St Helenabaai. Dié ongerepte sandstrand is 4,5 km lank. Die dorp is op di...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Britanniabaai, Golden Mile

Unwind @ 167 Golden Mile bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis wat net 300 m vanaf die Goue Myl-strand is. Dié huis het 2 verdiepings en bied slaapplek aan 9 gaste. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbe...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Golden Mile, Shelley Point

Salt Life is in 'n stil doodloopstraat net 70 m vanaf die ongerepte Goue Myl-strand in St. Helenabaai geleë, tussen Shelley Point en Brittaniabaai. Die woonstel is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 3 ...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za