Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (77)
B&Bs (10)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (49)

Resensies van Constantia Valley

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Constantia Valley van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Constantia Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Constantia Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Valley selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Valley Selfsorg-eenhede

48 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 080
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Constantia Cottages is in die Kaap se bekendste en mooiste voorstede, naby die blaarryke wingerde van die oudste wynlandgoed in die Kaap. Dit het maklike toegang tot die hoofroetes en is 2 minute se ry vanaf die win...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Treetops is ’n selfsorg-suite in die hartjie van Constantia, sowat 15 km van Kaapstad se middestad af. Dié area is bekend vir sy wynlandgoedere, restaurante en voetslaanpaaie. Dis die ideale wegbreek van die besi...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR592
R414
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Pinoak Cottage bied gerieflike kothuise wat saam of apart bespreek kan word. Dit is in Constantia in Kaapstad geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na huislike verblyf, naby verskeie geriewe in die Suidelike ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 440
R2 580
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tokai, Constantia Valley

Villa Karibu is 'n selfsorghuis in Tokai, 'n voorstad van Kaapstad, aan die voet van die Constantianberg wat deel vorm van Tafelberg. Dié voorstad grens aan Steenberg en Kirstenhof aan die suide en Bergvliet aan di...

Vanaf
R998
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bergvliet, Constantia Valley

Squirrel's End Guest Cottage is een van 3 eenhede op die eienaar se eiendom in Bergvliet, Kaapstad. Hierdie eiendom is naby hoofpaaie, maar wanneer gaste binne die eiendom is, is dit stil. daar is voëls en eekhorin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Valley

Nova Place is in Constantiavallei in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 2 vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Die woon...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Constantia Valley

Honey Bee Cottage is 'n goed-toegeruste selfsorg-kothuis wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is in 'n pragtige tuin in die hart van Bergvliet, een van Kaapstad se lowergroen woonbuurte, geleë ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tokai, Constantia Valley

Tranquil Tokai is 'n pragtige gaste-suite in Tokai wat op 'n privaat woning se erf geleë is. Dié eiendom is naby die Constantia-wynroete, Steenberg- en Westlake-gholfbaan, die Blue Route-winkelsentrum en die Tokai...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Steenberg Estate, Constantia Valley

Almondbury Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n pragtige, opgeknapte vakansiehuis in Zwaanswyk. Die dubbelverdiepingkothuis word omring deur amandelbome en daar is 'n omheinde tuin en swembadarea. Die ko...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Valley

Ascot Gardens bied 3-ster-gegradeerde selfsorgverblyf in die Kaapse suidelike voorstad, Bergvliet, in die Constantia-vallei, en is ideaal geleë binne 20 - 30 minute se ry van die middestad, die Waterfront, strande ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Constantia Valley selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Constantia Valley akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Constantia Valley akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]