Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (89)
B&Bs (5)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (67)
Indien jy Constantia Wynroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Constantia Wynroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Wynroete selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Wine Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Wynroete Selfsorg-eenhede

63 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

The Cottage is ’n selfsorggaste-suite op die eienaar se perseel in upper Constantia, Kaapstad. Dié perseel is naby die Constantia Wynroete en verskeie ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede. Dié m...

Vanaf
R882
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia Valley, Constantia Wynroete

Forest Hills Cottages bied gemaklike verblyf aan die hange van die Constantiaberg-vallei in Tokai. Dit is tussen die Steenberg Wynlandgoed en die pragtige Tokai-reservaat geleë. Die perseel is omhein en daar is 'n ...

Vanaf
R1 106
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Constantia Cottages is in die Kaap se bekendste en mooiste voorstede, naby die blaarryke wingerde van die oudste wynlandgoed in die Kaap. Dit het maklike toegang tot die hoofroetes en is 2 minute se ry vanaf die sji...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Constantia Villa skuil in die hartjie van die Constantiavallei, in Kaapstad se mees gesogte, boomryke voorstad. Dit is loopafstand van Constantia Uitsig af en word omring deur die berge van die Skiereiland. Verblyf ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 700
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Ferndale Lodge is in die hartjie van die Constantia-vallei geleë en is 'n pragtige vakansiehuis wat perfek is vir families of vriende wat saam reis, sakegroepe, sakereisigers, of enigeen wat korttermynverblyf benod...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergvliet, Constantia Wynroete

Butterfly Place is 'n unieke, privaat selfsorgwoonstel teen 'n privaat gesinshuis in Bergvliet. Dié stil woonbuurt is gemáák vir besoekers wat Kaapstad en die omgewing wil verken. Butterfly Place het slaapplek ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Valley, Constantia Wynroete

Ascot Gardens bied 3-ster-gegradeerde selfsorgverblyf in die Kaapse suidelike voorstad, Bergvliet, in die Constantia-vallei, en is ideaal geleë binne 20 - 30 minute se ry van die middestad, die Waterfront, strande ...

Vanaf
R3 366
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Tokai, Constantia Wynroete

Villa Karibu is 'n selfsorghuis in Tokai, 'n voorstad van Kaapstad, aan die voet van die Constantianberg wat deel vorm van Tafelberg. Dié voorstad grens aan Steenberg en Kirstenhof aan die suide en Bergvliet aan di...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Nova Place is in Constantiavallei in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 2 vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Die woon...

Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Constantia Wynroete

Treetops is ’n selfsorg-suite in die hartjie van Constantia, ’n luukse voorstad sowat 15 km van Kaapstad se middestad af. Dié area is bekend vir sy wynlandgoedere, restaurante en voetslaanpaaie. Dis die ideale ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]