Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (21)
Indien jy Country Club besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Country Club.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Country Club akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Country Club Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Country Club Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 988
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Serenity on Sleigh bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis in Langebaan wat smaakvol versier is. Die huis het 2 verdiepings. Onder is 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n sitarea, eetarea en 2 s...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 500
R1 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Inni Hoek bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustieke kothuis. Dit is in 'n stil doodloopstraat teen die mashie-gholfbaan in die Country Club van Langebaan geleë. Die kothuis is ideaal vir 2 paartjies of 'n ge...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Sleigh Street Self-catering House bied selfsorgverblyf in Country Club in Langebaan. Dit is naby die strand, verskeie winkels, restaurante en Club Mykonos. Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaap...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Stukkie See is 'n unieke selfsorghuis in die kusdorpie Langebaan. Hierdie vakansiehuis is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede en geriewe verken kan word. Hierdie huis is geskik vir 4 gaste en he...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Maddie's Place is ’n gerieflike selfsorghuis vir tot 6 gaste in Country Club, Langebaan. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers ’n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-...

Vanaf
R3 706
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Palomino House bied selfsorgverblyf in die veilige Langebaan Country Estate. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede kan verken. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Sit Back and Relax is 'n selfsorghuis in Myburghpark, Langebaan. Die huis het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 2 leefareas. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Country Club

Vanaf
R3 051
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Hacker's Haven is 'n selfsorghuis is die Langebaan Country Estate. Dié vakansiehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n basis vanwaar die doe+rp se besieswaardighede verken kan word. Dié dubbelverdiepinghuis ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

679 Morsvalla - Langebaan Golf Estate is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis op 'n veilige golflandgoed in Langebaan. Die golflandgoed spog met 'n Gary Player-gholfbaan en is naby die strand, strandmeer en Club M...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Langebaan, Langebaan Country Estate

C' La Vie is op die Langebaan Country Estate en bied 'n uitsig oor die derde gaatjie. Dis 'n ruim selfsorg-vakansiehuis met slaapplek vir 6 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastebadkamer, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]