Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (12)
Indien jy Crofters Vallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Crofters Vallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Crofters Vallei selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Crofters Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Crofters Vallei Selfsorg-eenhede

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Crofters Vallei

Horizon Cottages bied bekostigbare, volledig toegeruste selfsorg-gesinskothuise en romantiese ateljee-styl cabanas in die Noordhoek-vallei. Ons bied 'n rustige, plattelandse leefstyl met 'n kleurvolle dorpie-atmosfe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R875
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, Crofters Vallei

McCottage is 'n veilige, knus huisie met 'n pragtige uitsig oor die Noordhoekvallei, Chapmanspiek en Atlantiese Oseaan in die verte. Die huis het houtbalke aan die binnekant wat dit koel hou in die somer en warm hou...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Crofters Vallei

Sunset Splendour Guesthouse is in die pragtige, lowerryke Noordhoek-omgewing in Kaapstad geleë en bied 4-ster boetiekverblyf in luukse kamers met badkamers, ruim sitareas, eetareas en volledig toegeruste kombuisies...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek, Crofters Vallei

Sea Cottage House is 'n smaakvolle vakansiehuis net buite Noordhoek met slaapplek vir 10 mense. Die huis bied 'n beeldskone uitsig oor die vleilande, die see van Noordhoek tot by Kommetjie en die ongelooflike natuur...

Vanaf
R2 410
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Noordhoek, Crofters Vallei

Woodlands Sea Ranch bied verblyf met 'n lieflike plaas-atmosfeer op 'n kleinhoewe in Noordhoek met hoenders en honde op die werf. Die groentetuin is 100% organies en gaste is meer as welkom om hulself te help tot se...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Crofters Vallei

Montrose Cottage is 'n gesellige kothuis agter op 'n groot erf waar die eienaars ook bly. Die eko-vriendelike tuin het volwasse bome en is 'n oase vir plaaslike voëllewe. Montrose Cottage is in Noordhoek, slegs 450...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Crofters Vallei

Enchanted Garden bied selfsorgverblyf op 'n kleinhoewe in Noordhoek. Dié woonbuurt bied 'n bekoorlike dorpie-atmosfeer en is aan die voorheuwels van Chapman's Peak, een van die mees skilderagtige passe ter wêreld,...

Vanaf
R13 300
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek, Crofters Vallei

Sundance bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle en ruim huis in Noordhoek, slegs 4,4, km vanaf Noordhoekstrand en 2,2 km vanaf Noordhoek Farm Village. Dié veilige huis bied uitsigte op die omliggende berge...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Crofters Vallei

Leopardstone Hill is hoog teen die hange van die lowergroen Noordhoekvallei geleë. Leopardstone Hill bied 'n habitat vir hierdie endemiese spesie en ander flora en fauna in die area. Te danke aan 'n panoramiese uit...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Crofters Vallei

Heron Chase bied selfsorgverblyf op 'n perdewedren-perseel wat 1 ha groot is en in Noordhoek geleë is. Hiér is pragtige uitsigte op die berge en oor die see en vleiland. Al is dit naby Kaapstad het Noordhoek 'n pl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Crofters Vallei selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Crofters Vallei akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Crofters Vallei akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za