Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Cullinan

4.4 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Cullinan van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Cullinan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cullinan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cullinan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cullinan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cullinan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Cullinan

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek, Pretoria

Soetwaters Gastehuis is in Donkerhoek geleë en het 4 luukse gastekamers en 'n knus klipkothuisie aan die voet van 'n kliprandjie in die ooste van Pretoria. Elke gastekamer het 'n klein, privaat patio en ingang, ko...

50% af Weeksdae!
VanafR1 200
R600
per nag (plek vir 4)

Roodeplaat Estate bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op die eienaars se woonerf. Die kothuis is ideaal vir oornaggaste of gaste wat 'n troue of sportgeleentheid in die area bywoon. Roodeplaat Estate is ne...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense

Heike's Place is 7 km vanaf Roodeplaatdam op 'n kleinhoewe in die Dinokeng-area net buite die Dinokeng Wildreservaat en bied heerlike verblyf aan oornaggaste vir 'n troue of sportgeleenthede in die area. Dié woon...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Gauteng

Shabelo Estate is 'n veelsydige geleentheidslokaal sowat 20 km noord-oos van Pretoria. Ons is geskik vir pragtige troues en wegbreek-konferensies vir sakelui. Met die warm bosveld-gasvryheid ver genoeg van die stad,...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Donkerhoek, Pretoria

Pearl Guest House is in die Rayton-distrik en bied 'n welkome wegbreek vir vakansiegangers wat 'n bietjie rus en vrede buite die stadslewe soek. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, Studio-kamer en Family-kamer. Di...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Happy Valley is 30 km noordoos vanaf Pretoria in die lowerryke Leeuwkloofvallei geleë. Dit is omring deur die Bobbejaansberge en grens aan die bekende Dinokeng Wildreservaat. Dis net 88 km vanaf O.R. Tambo Internas...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Ruah Park Camping & Outdoor is 45 tot 50 km vanaf Pretoria-sentraal. Die plaas is naby die Dinokeng Natuurreservaat en Bobbejaansberg. Daar is 22 kampstaanplekke, elkeen met sy eie ablusie- en opwasgeriewe, 'n krag...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Donkerhoek, Pretoria

Ambers & Grace Guest Farm is 'n lieflike plaasstyl-gastehuis in Donkerhoek naby Pretoria. Die instansie is gerieflik naby groot hoofweë en OR Tambo Internasionale Lughawe is minder as 'n uur se ry ver. Die smaakvo...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dinokeng, Leeuwkloof Valley

Thala Thala skuil op 'n plaas in die Leeuwkloof-gebied naby Dinokeng. Die plaas is sowat 45 minute se ry vanaf Pretoria. Thala Thala bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders in 'n rondawel. Die slaapkamer het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng

Diamantvallei Landgoed is op 'n kleinhoewe teen die hange van 'n hoëveldvallei, net langs die N4-snelweg tussen Pretoria en Bronkhorstspruit geleë. Die gastehuis bied verblyf in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer, w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Cullinan akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]