Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (4)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Dargle

3.7 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Dargle van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Dargle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dargle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dargle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dargle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dargle Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Dargle

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Hawklee Country House is in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë, ongeveer 14 km van Nottingham-weg af op die Fort Nottingham-pad. Dié landelike eenhede bied gerieflike verblyf en stewige plattelandse maaltye in ...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
B&B in Balgowan, KwaZulu-Natal

Twin Pools Lodge B&B is in die pragtige Balgowan-vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Die moeë stadsjapie kan by dié stil toevlugsoord in die prentjiemooi platteland kom afsaal. Hartlike gasvryheid en...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Old Balgowan Farm Cottage bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas in die hartjie van die Midlands Meander. Die smaakvol versierde plaaskothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingr...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Midlands Meander, Natalse Middellande

Crystal Barn Country Estate is 'n onvergeetlike wegbreekplek vir gesinne of paartjies. Die plaas is op 49 hektaar van ongerepte plattelandse grond geleë, met golwende grasperke en eeue-oue rye bome wat uitkyk oor d...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Howick, Natalse Middellande

Piccadilly Farm Accommodation bied 3 kothuise op 'n produserende plaas in die KwaZulu-Natalse Middellande, 12 km noord van Howick. Dis naby Piggly Wiggly, die Mandela-monument, Midmar-dam en ander gewilde trou-venue...

Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Rutland Ridge Farm House is 'n moderne selfsorghuis met 'n pragtige uitsig oor die dam in Fort Nottingham Road. Dié huis is ideaal vir gesinne wat 'n plattelandse wegbreek wil geniet. Die huis het slaapplek vir 12...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Lodge in Natalse Middellande, Midlands Meander

Satori Farm Lodge is in die Middellande van Natal en word omring deur berge, vars water en 'n rivier wat daardeur kronkel. Dit is 'n stukkie ongerepte paradys en bied slaapplek vir tot 6 gaste (of 6 volwassenes en 2...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Balgowan, KwaZulu-Natal

Westfield Farm bied selfsorgkothuise en -suites, en is net 10 minute van Balgowan af geleë. Dié instansie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stadslewe. Verblyf by Westfield Farm bes...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, Natalse Middellande

A Nutty Lane bied 3 selfsorgkothuise wat gerieflik 2 minute vanaf Howick, 1 km van die N3, geleë is. Die kothuise is aan die oewers van die skilderagtige dam geleë, omring deur die natuur, voëls, perde en selfs 3...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Kwa Jabu Accommodation at Gowrie Farm skuil in Nottinghamstraat in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande. Ons bied puik verblyf in die platteland, met vars lug, luukse kamers, en 'n pragtige uitsig oor die gh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Dargle akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Natalse Middelande blad indien jy na meer Natalse Middelande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za