Geverifieerde Resensie

De Rust

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in De Rust bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 216 resensies.

De Rust

House Martin Lodge and Self Catering

"Prentjiemooi dorpie, beslis 'n moet-sien."

De Rust

House Martin Lodge and Self Catering

"Ons sal enige tyd weer daar gaan kuier. So lekker."

De Rust

Aardts Gaste Plaas (Nightfall Cabin)

"Baie klein plekke om te sien."

De Rust

The Travelling Tortoise Retreat

"Pragtige dorpie met lekker, klein winkeltjies en restaurante."

De Rust

House Martin Lodge and Self Catering

"Die lodge is baie goed geleë en daar is 'n paar lekker plekkies in die straat. Bietjie onveilig gevoel op die dag met bedelaars op straat wat so bietjie gepla het."

De Rust

De Rustica Stable Stay

"Ek wil daar gaan bly!"

De Rust

House Martin Lodge and Self Catering

"Pragtige dorpie. Dis die moeite werd om bietjie deur die wiondeel te ry. Die besigheidsdeel is wonderlik vir toeriste."

De Rust

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is die regte plek vir mense wat kan klaarkom sonder baie winkels en besige strate."

De Rust

Vredelus Plaas Verblyf

"De Rust is 'n pragtige dorpie met baie vriendelike inwoners."

De Rust

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie mooi plek met baie restaurante."

De Rust

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie stil, netjiese en rustige dorp met baie vriendelike mense."

De Rust

Meijer's Rust Farm

"De Rust het vir seker toerisme nodig. Dis 'n pragtige klein dorpie met gesellige Rooi Donkie Restaurant."

De Rust

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Kon nie banktellers kry nie."

De Rust

6 On Burger Street

"Beslis een van die mooiste dorpies en dan so naby Meiringspoort."

De Rust

De Rustica Stable Stay

"One of the top ten Karoo towns in my book, pretty as a picture, lots of good restaurants and coffee shops etc. and the spectacular Meiringspoort is just down the road."

De Rust

Vredelus Plaas Verblyf

"Kan sommer na al die winkels en eetplekkies toe stap. De Rust "sluit" om 17h00. Maak seker dat jy voor sluiting jou bestellings afgehaal het. Dankie aan SPEKBOS Restaurant wat ons tegemoet gekom het en 'n heerlike Schnitzel vir ons voorberei het."

De Rust

Vredelus Plaas Verblyf

"De Rust is a beautiful small town and conveniently placed for travel in the Karoo."

De Rust

De Rustica Stable Stay

"Jy gaan De Rust toe om te ontspan."

De Rust

The Travelling Tortoise Retreat

"Well worth visiting the local olive farm. Take you empty container for olive oil on tap at great price. In town a visit to Grumpy Goat pub is a place to meet the locals."

De Rust

Meijer's Rust Farm

"Mooi skoon dorpie."

De Rust

Aardts Gaste Plaas (Nightfall Cabin)

"Al die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam."

De Rust

6 On Burger Street

"Pragtige dorpie aan die voet van due Swartberg. Klein entjie van die natuurskone Meiringspoort."

De Rust

Vredelus Plaas Verblyf

"Rustige Karoo-dorpie met baie oulike winkeltjies en heerlike eetplekkies."

De Rust

Aardts Gaste Plaas (Nightfall Cabin)

"Cheesecake at Ray's a must."

De Rust

The Travelling Tortoise Retreat

"Beautiful small town. Breakfast at the Spekbos Restaurant is also highly recommended. Our stay in the area was too short to sample all that was on offer."

De Rust

Aardts Gaste Plaas (Nightfall Cabin)

"Pragtige en vriendelike dorpie. Sy naam slaan die spyker op sy kop."

De Rust

The Travelling Tortoise Retreat

"What a gem of a little town. I cannot wait to come back here. The mountains and passes are incredible."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang