Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Die Rand

4.5 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Die Rand van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Die Rand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Rand gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Rand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Rand Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand

A Chateau de Lux Guest House is 'n gastehuis in Upington in die Noord-Kaap, 'n gebied wat bekend is vir wynproe, museums en ikoniese besienswaardighede soos Sakkie se Arkie, Kalahari-Oranje Museum en Bezalel Wynd en...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand

BeMyGuest is 'n gastehuis in Upington wat hoogs aanbeveel word deur die AA. Die B&B is ideaal vir 'n enkelpersoon, 2 mense wat deel, 'n klein gesin of klein groepe van 23 of minder. Alle kamers is versier met die g...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand

Kom geniet die rustige omgewing en ervaar ware Noord-Kaapse gasvryheid. Dis in 'n stil woonbuurt in die hartjie van Upington geleë. Dié gastehuis het stylvolle slaapkamers met lugversorging wat perfek vir gesinne...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand

Belurana is 'n lieflike Victoriaanse gastehuis wat spog met ouwêreldse bekoring in 'n stil, luukse area van Upington. Ons bied uitstaande akkommodasie in luukse en suite-kamers met veilige parkeerplek, 'n swembad, ...

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand

Aroma Guest House is in Upington, sowat 4,2 km vanaf Upington Internasionale Lughawe geleë en bied gehalte verblyf met uitstekende diens. Dit is ideaal vir sakereisigers, gesinne of gaste op soek na oornagverblyf. ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand

Mallsite Guest House is in Upington oorkant die Kalahari Mall geleë. Dié winkelsentrum bied verskeie winkels en restaurante. Die gastehuis bied verblyf in 2 en suite-kamers en 2 selfsorgkamers. Die kamers het 'n...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Die Rand

10% af Aanbod!
VanafR830
R747
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Alimento Guest House is in die stil dorpie Upington geleë. Dit is 'n oase in 'n droë omgewing. Dié gastehuis bied billike selfsorgverblyf in 3 gesinskamers en 3 standaardkamers. Al die kamers is goed toegerus m...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Florapark

Gemütlich Guest House is 'n betowerende gastehuis in Upington wat daarna streef om gaste met wonderlike verblyf te bederf. Die gastehuis het 6 dubbelkamers, 1 gesinskamer en 1 en suite-kamer wat elk met groot sorg ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Aan die oewer van die Garieprivier word luuksheid en die natuur soomloos vervleg. Ontspan by die water in 'n welige tuin of lê luilekker langs die swembad na 'n vermoeiende dag op die pad. Voel hoe die sonsopkoms o...

30% af Naweke!
VanafR1 500
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Groen Kalahari

Le Must River Residence bied B&B-verblyf met aandete of verblyf sonder ontbyt. Dis op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dis ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Die Rand gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Die Rand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Die Rand akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]