Geverifieerde Resensie

Die Voor Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Die Voor Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 83 resensies.

Voorbaai

La Palma C12

"Netjies en skoon strande ideaal vir gesinsvakansies."

Voorbaai

La Palma C12

"Gerieflik en gemaklik! "

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Wonderlike omgewing."

Voorbaai

Diaz Beach Mosselbay

"Die beste plek in die land!"

Voorbaai

Sea Breeze 65

"Voorbaai is 'n baie rustige en veilig area om te bly en naby die see."

Voorbaai

Ocean Two 12

"Uitstekende restaurant in Route 57. 'n Moet-eet-ervaring tydens enige verblyf daar. Min effektiewe winkels in die omgewing. 'n Tipiese vakansiebestemming."

Voorbaai

Sea Breeze 65

"It is a great place."

Voorbaai

Diaz Beach Mosselbay

"Die strand is asemrowend mooi en dis so lekker naby klomp plekke."

Voorbaai

Sea Breeze 65

"Dit is 'n uitstekende plek en sal baie toeriste trek. Dit is ook 'n familie wegbreek vakansie plek. Dankie."

Voorbaai

La Palma C12

"Baie lekker en veilige area om te kuier."

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Pragtig skoon, geen bamboese, ens."

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Dis 'n wonderlike skoon en veilige omgewing."

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Wens ek kon dit bekostig om eiendom daar te besit."

Voorbaai

La Palma C12

"Redelik sentraal geleë, naby Bayview Hospitaal en die Helderberg Mall. Die strand is pragtig skoon en die uitsig is onvergelykbaar."

Voorbaai

Vista Bonita Dolfyn Apartment

"Ek beveel Voorbaai aan. Na my verblyf in Voorbaai sal ek nie sommer weer by Hartenbos vakansie hou nie."

Voorbaai

37 La Palma Villas

"Veilige swemstrand."

Voorbaai

Vista Bonita Kingklip Apartment

"Beautiful destination, lovely weather during this time. However, very busy over December with very limited parking facilities at the beaches and water park."

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Diaz strand is pragtig en sentraal geleë tussen Hartenbos en Mosselbaai."

Voorbaai

Oceans 2 @ 19

"Alle geriewe is baie naby."

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Ideaal vir tieners."

Voorbaai

Diaz Beach House

"The place to stay on holiday/work breaks."

Voorbaai

Sea Cottage 21

"Nog altyd 'n netjiese plek."

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Pragtige omgewing, veilig."

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Lekker strande en goeie swemplek."

Voorbaai

Vista Bonita Apartments

"Die aktiwiteite vir 'n kleintjie was in perfekte radius van mekaar. Die diens was fantasties by al die plekke waar ons was: die swembad, spa, restaurante en speel area. Dankie almal!"

Voorbaai

Sea Cottage 21

"Lekker plek om eiendom te besit, as ek die geld gehad het, sou ek beslis daar wou bly."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang