Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Die Voor Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Die Voor Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 154 resensies.

Voorbaai

La Palma C12

"Netjies en skoon strande ideaal vir gesinsvakansies."

Voorbaai

La Palma C12

"Gerieflik en gemaklik! "

Voorbaai

Ellis Self-catering La Palma Villas

"Hoop om Januarie weer daar te gaan."

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Wonderlike omgewing."

Voorbaai

Ellis Self-catering La Palma Villas, Flat C29

"Baie rustig en glad nie te bedrywig nie."

Voorbaai

De Valle 66 Diaz Mossel Bay

"Die hele omgewing kuslangs is pragtig, netjies en skoon. "

Voorbaai

Ellis Self-catering La Palma Villas, Flat E24

"Die regte plek vir die koue winter langs die see."

Voorbaai

Diaz Beach Mosselbay

"Die beste plek in die land!"

Voorbaai

Sea Breeze 65

"Voorbaai is 'n baie rustige en veilig area om te bly en naby die see."

Voorbaai

Beach Club 602

"Baie mooi plek en het baie om te sien en doen."

Voorbaai

Ocean Two 12

"Uitstekende restaurant in Route 57. 'n Moet-eet-ervaring tydens enige verblyf daar. Min effektiewe winkels in die omgewing. 'n Tipiese vakansiebestemming."

Voorbaai

Sea Breeze 65

"It is a great place."

Voorbaai

Diaz Beach Mosselbay

"Die strand is asemrowend mooi en dis so lekker naby klomp plekke."

Voorbaai

Sea Breeze 65

"Dit is 'n uitstekende plek en sal baie toeriste trek. Dit is ook 'n familie wegbreek vakansie plek. Dankie."

Voorbaai

Sea Villa @ Diaz Beach

"Skoon, netjies en veilig."

Voorbaai

Sea Breeze 2 Unit 59

"Die ligging is 'n groot bonus omdat dit in die middel van Hartenbos en Mosselbaai is. Fit is ook stapafstand van 'n onderdak warmwater swembad vir die onweersdae, en daar is winkeltjies and baie speelplek vir kinders."

Voorbaai

Sea Villa @ Diaz Beach

"Diazstrand is baie sentraal geleë en naby verskeie besienswaardighede."

Voorbaai

Ellis Self-catering Estoril Villas, Flat 6

"Lekker sentraal vir rondrits in die omgewing."

Voorbaai

La Palma C12

"Baie lekker en veilige area om te kuier."

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Pragtig skoon, geen bamboese, ens."

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Dis 'n wonderlike skoon en veilige omgewing."

Voorbaai

Vista Bonita 16

"Asemrowend."

Voorbaai

Diaz Hotel and Resort

"Wens ek kon dit bekostig om eiendom daar te besit."

Voorbaai

La Palma C12

"Redelik sentraal geleë, naby Bayview Hospitaal en die Helderberg Mall. Die strand is pragtig skoon en die uitsig is onvergelykbaar."

Voorbaai

Diaz Beach Resort

"Definitief ons nuwe bestemming vir al ons toekomstige vakansies."

Voorbaai

Diaz Beach Club 501

"Die verkeer is net te besig."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem