Verified Reviews

Dinokeng Game Reserve

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dinokeng Game Reserve

Rated 4.3 out of 5 based on 581 reviews.

Dinokeng Game Reserve

Koedoesrus Boskamp

"Baie lekker. Ons het luiperd ook gesien. Daar kan meer wild wees. Mens moet redelik soek om die bokke te sien. Vriendelik en behulpsaam by die hek. Die kaart is nie 100% op datum nie, maar jy kan steeds jou weg vind."

Dinokeng Game Reserve

Chameleon Bush Lodge

"Grondpad is maar moeilik om te ry. Kort 'n skraap."

Dinokeng Game Reserve

Kudu Bush Camp

"More awareness of the conservation fee should be made, otherwise it was a lovely experience."

Dinokeng Game Reserve

Abendruhe Lodge

"Te min selfryroetes en die toeristekaart is baie gebruiksonvriendelik. Die winkels binne die reservaat laat ook veel te wense."

Dinokeng Game Reserve

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Dit is ongelooflik om die diere so gesond te sien. Die wildreservaat is ongelooflik om te besoek enige diereliefhebber se droom."

Dinokeng Game Reserve

Abendruhe Lodge

"Goed geleë naby Pretoria maar steeds kan 'n mens die stad ontsnap. Love dit."

Dinokeng Game Reserve

Ngiri Safaris

"We will be visiting it again for more days and it's safe on the roads."

Dinokeng Game Reserve

Hogs Guesthouse

"Gerieflik naby Pretoria wat dit uitstekend maak vir 'n kort wegbreekvakansie."

Dinokeng Game Reserve

Cayail Bush Lodge

"Kontrole by die hek is nie goed nie en dit was aanvanklik nie duidelik waar die selfritte is nie. Waarskynlik omdat niks by die hek gegee/verduidelik is nie. Baie goeie diens en hulp by een van die ander hekke gekry. Kaart en roete-aanwysings heel goed en het groot verskeidenheid wild gesien."

Dinokeng Game Reserve

Koedoesrus Boskamp

"Dit is 'n wonderlike vakansiebestemming. Grondpaaie net nie altyd begaanbaar nie."

Dinokeng Game Reserve

Hanati Chalets

"Baie lekker. Sien ongelukkig nie altyd baie diere nie, maar nogsteeds lekker vir 'n naweekwegbreek. Mense altyd vriendelik daar."

Dinokeng Game Reserve

Sunset Bush Camp

"Sonder om honderde kilometers te ry, is hierdie wildreservaat gemaklik binne bereik van veral die Gautengers. Selfry-ritte om die Groot 5, onder andere, op te spoor, asook dié saam met ervare veldgidse in wildsbesigtigingsvoertuie bied vele moontlikhede. Verblyf van twee of meer dae by een van die vele boskampe of -herberge dra vir seker by tot ’n genotvolle kuier in die natuur."

Dinokeng Game Reserve

Hogs Guesthouse

"We discovered lots of new roads. Saw beautiful animals"

Dinokeng Game Reserve

Marulani Bush Lodge

"Ons was bietjie teleurgesteld. Daar is nie baie wild nie - die Groot Vyf is definitief nie iets waarop hulle moet roem nie."

Dinokeng Game Reserve

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Piekniekplekke regtig skoon en netjies. Baie mooi wild gesien al het dit elke aand gereën. Glo dat dit in die toekoms nog baie meer sukses gaan behaal. Ons sal weer gaan besoek aflê, verseker."

Dinokeng Game Reserve

Lookout Safari Lodge

"Unfortunately Dinokeng sometimes is not a quiet bush experience as the local community just outside the park is very loud and their music can be heard at night. The game viewing is not great but still lots of buck and a pleasant bush."

Dinokeng Game Reserve

Hanati Chalets

"Improve on the roads."

Dinokeng Game Reserve

Muqurati Lodge

"Kan die bewaringsbydrae ens. nie vooraf betaal word nie? Ons moet langs die pad sit en my dogter moes in die reën na die kantoor gaan om dit te betaal. Dit is boonop gevaarlik en baie ongerieflik."

Dinokeng Game Reserve

Ngiri Safaris

"Die Golden Impala restaurant was hemels. Die kos was heerlik en die diens was uitstekend. Dit was ook lekker om gesien te word as 'n mens en nie volgens jou velkleur nie. Wens dit kan orals so wees. Die gasvryheid by elke plek waar ons was was fantasies. Ons het tuis gevoel."

Dinokeng Game Reserve

Tshikwalo Lodge

"We will defnitely return to Dinokeng. It was a great weekend."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Die selfritroete was baie lekker toe ons dit eers onder die knie gekry het. Sal weer in Dinokeng wil kuier."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"Hoofgrondpad is baie sleg, ander land eienaars jaag op die hoof grond paaie en beskading anfer voertuie."

Dinokeng Game Reserve

Sunset Bush Camp

"Die paaie is goed onderhou - ten spyte van 30 mm reën. Ongelukkig nie enige van die Groot 5 gesien nie."

Dinokeng Game Reserve

Abendruhe Lodge

"Ons het van waar ons by die Tau Gate van Dinokeng ingekom het tot ons weer uitgegry het, slegs goeie en vriendelike diens ervaar. Hulle is baie streng, maar dit is om die besoekers te beskerm. Ons het ten alle tye geweet waar ons staan met almal en geweet waar ons mag en nie mag gaan nie. Ons sal enigetyd weer Dinokeng Wildreservaat ondersteun."

Dinokeng Game Reserve

Crimson Bush Lodge

"Baie dankie Dinokeng! Naby genoeg vir my om weg te breek en veilig te wees op my eie."

Dinokeng Game Reserve

Rooibank

"Dinokeng is a beautiful reserve. They keep their reserve well kept, the animals are healthy and beautiful. I will certainly return on a regular basis. Thank you for giving the animals such a lovely sanctuary."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers