Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Donkerhoek

4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Donkerhoek van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Donkerhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Donkerhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Donkerhoek gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Donkerhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Donkerhoek Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 50 km vanaf Donkerhoek

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

Arum Lily Guest Cottages is in Moreletapark, 'n lowerryke woonbuurt in Pretoria-Oos geleë. Dié gastehuis is naby die Moreleta Kloof Natuurreservaat waar sebras, Springbokke, blesbokke, volstruise en nog meer vryli...

Vanaf
R470
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

Avenues Pretoria is in Moreleta Park geleë in Pretoria. Dit is 'n gesinsvriendelike gastehuis en naby hoof venues, gholfbane en winkelsentrums. Pretoria-Oos se hospitaal is 2 km ver eb Kloof Hospitaal en Cure Day C...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Garsfontein, Pretoria-Oos

Loerie Gastehuis bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buitewyk van Pretoria. Dié stad, wat as as gevolg van die ligpers Jakarandabome wat die strate vol staan as die Jakarandastad bekendstaan, spog met 'n hele r...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Garsfontein, Pretoria-Oos

Sojourn on Malcolm is in Pretoria-Oos naby al die hoofweë, hospitale, leefstylgeriewe, winkels en skole geleë. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, mense wat familie besoek of gaste wat net wil oornag. Daar i...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverton, Pretoria

Gracious Living is in Silverton, 'n voorstad in Pretoria, geleë. Dit bied topgehalte-verblyf, wat ideaal is vir gesinne of sakereisigers. Dié gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante, hospitale e...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Garsfontein, Pretoria-Oos

Glen Marion Guest House bied luukse gasvryheid en gerieflike verblyf in Pretoria-Oos, Suid-Afrika. Ons verblyf is geskik vir oordeelkundige sakelui, reisigers, oorsese gaste en gesinne. Dit is baie naby Menlyn Winke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Sleep Awhile is 'n lieflike huis in Pretoria, oorkant die Moreltaspruit in Lynnwoodrif wat selfsorgverblyf bied. Hoewel ons in die hartjie van stad lê, kan gaste hul batterye hiér kom herlaai. Dis 'n stil woongebi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooikloof, Pretoria

Elohims Place Retreat and Accommodation is op 'n unieke en stil plaas in Pretoria. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oorslaapplek op pad na bekende bestemmings soos die Rietvlei Natuurreservaat,...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Wildflower Lodge is in Lynnwood Ridge geleë en bied gerieflike eenhede met maklike toegang tot die hoofweë. Gaste kan onder andere tussen die Almond Suite en die Berry Rooms kies. Elkeen het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverton, Pretoria

The Bosau Guest House bied gerieflike verblyf en luukse gasvryheid in 'n gastehuis in Silverton in Pretoria. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, oorsese gaste en gesinne. Verblyf word in 6 e...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

At 98 on Lynburn Guest House is in Lynnwood, in Pretoria en net 6 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Die huis het pragtige uitsigte van die tuin en daar is lekker braaigeriewe beskikbaar. Verblyf is beskikbaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

Cornerhouse on Conan is 'n 4-ster-gastehuis in 'n rustige deel van Moreletapark, in die ooste van Pretoria. Verblyf word aangebied in 12 eenhede wat volledig toegerus is vir selfsorg met privaat ingange. Al die ka...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Val de Grace

Falling Feather Inn is in die luukse woonbuurt Val de Grace in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf naby die Internasionale Konferensiesentrum, Persequor Park, 'n botaniese tuin en die Innovation ...

10% af Aanbod!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng, Lydiana

Yarona beteken 'ons s'n' in Pedi. Yarona Guesthouse is 'n huislike en gerieflike gastehuis in 'n rustige omgewing in die luukse woonbuurt Lydiana in Pretoria. Die gastehuis is in 'n pragtige tuin met voëls en bied ...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 795
R1 346
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Pierneef's Kraal is in Lynnwood Manor in Pretoria-Oos geleë. Dis die oorspronklike herehuis waar die bekende kunstenaar tussen 1939 gewoon en gewerk het. Ons bied B&B-verblyf in 7 vrystaande eenhede en is naby Lynn...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R1 105
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantiapark, Pretoria-Oos

Constantia Manor Guesthouse is geleë in Pretoria, naby die Menlyn Winkelsentrum. Ons bied maklike toegang tot snelweë en hoofpaaie, lughaweroetes, ander inkopiesentrums en meer. Die gastehuis het 10 luukse hotels...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

Kloof Bed & Breakfast is geleë in Moreletapark met uitsigte oor die natuurreservaat in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid na aan verskeie doendinge. Die akkom...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantiapark, Pretoria-Oos

Lavenders at Constantia Guest House is in 'n woonbuurt in Pretoria met sekuriteitsvalhekke geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Lydiana

The Bushbaby Inn is in 'n stil en rustige tuin in die luukse woonbuurt, Lydiana, in Pretoria geleë. Dié B&B word omring deur 'n inheemse tuin met volop voëls en inwonende nagapies. Ons bied verblyf in 10 en sui...

20% af Aanbod!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

Kom geniet 'n pragtig gemeubileerde gastehuis in 'n groot rustige tuin in 'n stil, sentraal geleë woonbuurt met sekuriteitsbeheer. Ons bied diens uit die boonste rakke in agt individueel gestileerde luukse kamers e...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 4 - Wys 61 tot 50

Welkom by die Donkerhoek gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Donkerhoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Donkerhoek akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za