Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Door De Kraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Door De Kraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Door De Kraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Door De Kraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Door De Kraal Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Winteraanbod!
VanafR780
R702
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Door De Kraal

Vineyards Country Home bied gerieflike en huislike verblyf in die Tygervallei-area tussen Kaapstad en Stellenbosch. Verblyf word aangebied in 1 ruim eenheid met lugversorging en 'n aparte ingang wat lei na die stoe...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Door De Kraal

Grace Place is in die wynlande van die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë en bied gerieflike verblyf vir toeriste en sakereisigers. Die sentrale ligging van die gastehuis maak dit die ideale plek om die omligg...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Door De Kraal

17 on Nordenfeldt is in Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë en bied gemaklike verblyf vir beide sake- en ontspanningsreisigers. Die sentrale ligging van dié selfsorg-woonstel maak dit die ideale basis om die om...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Door De Kraal

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

Marshrose Self-catering Accommodation bied gastekamers in Welgemoed in Kaapstad. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n gemaklike oornagplek naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorste...

15% af Winteraanbod!
VanafR896
R762
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Cape Goodness bied verblyf in 'n gastehuis in die Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die weelderige Proteavallei-buurt word omring deur pragtige damme, staproetes en die gewilde Majik Forest bergfietsroete. Verblyf...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgemoed, Wes-Kaap

Bell Rosen Guest House is op 'n parkgordel tussen die Bellville-gholfbaan en die Tygerberg-natuurreservaat in die gesogte woonbuurt, Welgemoed geleë. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby groot winkelsentrums, ...

15% af Winteraanbod!
VanafR825
R701
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenridge, Wes-Kaap

Getaway Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in Kenridge, Kaapstad. Die woonstel is 10 minute se ry vanaf Durbanville se wynlandgoedere en proelokale. Daar is 3 woonstelle. Elke woonstel het gemaklike beddens, 'n ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Welgemoed, Wes-Kaap

Welgemoed Manor is 'n eksklusiewe gastehuis in Welgemoed in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is naby Kaapstad se Internasionale Lughawe, die middestad, inkopiesentrums, wynlandgoedere en strande geleë. We...

15% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Welgemoed, Wes-Kaap

Welgemoed Villa is in die noordelike voorstede in Kaapstad geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Welgemoed, Bellville. Hierdie lieflike gastehuis het 'n pragtige uitsig oor Welgemoed se gholflandgoed ...

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

The Cliffs 305 is 'n snoesige, moderne selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks by die Tyger Waterfront in Bellville. Die woonstel bied 'n rustige uitsig oor die waterfront en verskeie restaurante kan maklik bereik ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]