Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Berghaven Cottages"Wonderlike ervaring met baie om te doen en te besigtig. Sal graag weer wil gaan!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"We spent Christmas in Clarens. Cute town in a beautiful location. Had excellent Christmas dinner at Gusto. Sterkfontein dam is worth a visit, also the Ash River. The golf course is very good."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Sandstone Chameleon Guest House"Pragtige natuurskoon en heerlike, rustige, skoon dorp."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Willow Villas"Die white river rafting was uitstekend. Sal dit definitief aanbeveel."
"‘n Belewenis! Pragtige omgewing wat ryk is aan geskiedenis! Onthou net om ‘n warm ding te pak al is dit bloedig warm."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"Die natuurskoon is asemrowend en die dorp Clarens is verbasend skoon. Gemeet aan die huidige tendens waar rommel feitlik in elke dorp en omgewing 'n onooglike skande is. Ons was verstom om op Nuwejaarsoggend deur Clarens te ry en te sien hoe skoon die dorp na Oujaar is. "
Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika
Ladybrand Heritage House"Pragtige geboue, lekker padstalle nie te ver. Oos-Vrystaat bly pragtig, veral gesteentes."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Studio 28 Clarens"Still one of the very rare area left in South Africa for tourism. The place has lots to offer and is also clean with the environment still in pristine conditions."
Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika
Birdsong Accommodation"Champagne Valley is an amazing area to visit. Beautiful and so much to do."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Mafube Mountain Retreat"Klein dorpie met 2 oulike kuier- en eetplekke."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Khotso Lodge and Horse trails"All the shops in Underberg only have a limited supply of ICE."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Die Blou Huis"Ons is gereelde Clarens besoekers en het vriende wat permanente inwoners is. Ons hou daarvan om elke keer ander akkommodasie uit te probeer."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lake Clarens Guest House"Paaie soontoe baie sleg, van Gauteng sowel as Oos-Kaap, lekker toeristedorp."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Talking Trees Self-Catering House"Is 'n pragtige dorpie, 'n Spar sal baie welkom wees."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Aspen Guest House"As jy nog nie daar was nie moet dit op jou bucket list kom. Dit is 'n merkwaardige mooi dorpie, baie besienswaardighede, lekker eetplekke, asemrowende natuurskoon. Absoluut die moeite werd om te besoek."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Oranje Guest Farm"Fouriesburg is 'n pragtige dorpie en het definitief potensiaal vir 'n wonderlike toerisme bestemming."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Pumula Guest Farm"Good places to eat out, including Christmas dinner. Really peaceful, not too commercialised. "