Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (1)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Drie Ankerbaai

4.9 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Drie Ankerbaai van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Drie Ankerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Drie Ankerbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drie Ankerbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Anchor Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drie Ankerbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Drie Ankerbaai

Vanaf
R2 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Olaf's Guest House is in 1937 gebou en spog met 'n ruim interieur, hoë plafonne en hout- en teëlvloere. Die gastehuis is onlangs opgeknap en met luukse tikkies Afrika-styl en sjarme versier. Ons is net 'n klipgoo...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Ideaal geleë vir al die hooftoeriste-aantreklikhede en besigheidspersoon. Geleë in die hart van Seepunt, ons is ideaal geleë vir al die hooftoeriste aantreklikhede en die besigheidspersoon. Ons is 'n paar minute ...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Eaton Square 2 by CTHA is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel wat spog met die perfekte ligging in die middel van die byderwetse Groenpunt. Dit is stapafstand van die beroemde V&A Waterfront af waar daar talle oulik...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Villa Marina Guest House word deur 'n gesin bestuur en is teen die skuinste van Seinheuwel in Groenpunt geleë met lieflike uitsigte. Daar is 3 kamers wat almal 2 enkelbeddens en privaat badkamers het. Elke kamer b...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Norfolk Studio is 'n ateljeewoonstel wat selfsorg-akkommodasie bied en in Seepunt geleë is. Dit is 'n gerieflike stapafstand van die Seepunt Promenade, plaaslike winkels en restaurante af. Dié toesluit-en-ry-woo...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR590
R413
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

4 On Highworth bied stylvolle selfsorgverblyf naby die MyCiTi-busroete in Seepunt. Dit is ook naby die V&A Waterfront, Groenpunt, KIKS en verskeie plaaslike winkels en restaurante. Ons bied verblyf in 'n volledig t...

10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Monreith Suite is 'n eenslaapkamer-woonstel net 'n minuut se stap vanaf die Seepunt-promenade waar mense graag wandel, draf, met hul honde stop, fietsry of rolskaats. Die see se branders is sommer op jou drumpel! D...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Legacy 503 - One Bedroom is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Groenpunt geleë is. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe aan die Atlanties...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Legacy 106 - One Bedroom is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na huislike verblyf naby verskeie geriewe aan die At...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Legacy 802 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge in en om die Atlantiese Seekus. Hierdie woonstel is o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 8 - Wys 71 tot 70

Welkom by die Drie Ankerbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za