Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Drie Ankerbaai

4.9 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Drie Ankerbaai van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Drie Ankerbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Drie Ankerbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drie Ankerbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Three Anchor Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drie Ankerbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Drie Ankerbaai

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Sloane is 'n selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Groenpunt en is kunstig ingerig. Dié woonstel het lugversorging, 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne, bad-...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Oord in Groenpunt, Wes-Kaap

Green Point Central 1 Bedroom Apartment is in Sloan Square, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger is. Die woonstel is naby alle geriewe en gewilde besienswaardighede soos ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 260
R819
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point, Wes-Kaap

Rhodora 31 by CTHA is in Mouille Point in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat welbekend is vir pragtige roetes, voetslaan, wynproe, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, soos Mouille Point-strand, Groenpunt Vu...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Check Inn Hotel bied gastekamers in Groenpunt. Die hotel is die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede in en om die Atlantiese Seekus van Kaapstad kan verken. Verblyf by Check Inn Hotel bestaan uit ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point, Wes-Kaap

Afribode Paula's Sea Facing Studio is 'n ateljeewoonstel met asemrowende, onbelemmerde uitsigte oor die Atlantiese Oseaan wat perfek ontwerk is om ’n gerieflike én stylvolle vakansie te bied verseker. Dis op di...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Curiocity Cape Town is 'n tripelverdiepinggebou in die hartjie van Groenpunt. Dit is sentraal geleë en, soos Curiocity se kenmerkende styl betaam, is baie van die dekor-elemente met die hand gemaak. Curiosity Cape ...

Vanaf
R2 254
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Olaf's Guest House is in 1937 gebou en spog met 'n ruim interieur, hoë plafonne en hout- en teëlvloere. Die gastehuis is onlangs opgeknap en met luukse tikkies Afrika-styl en sjarme versier. Ons is net 'n klipgoo...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 260
R819
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Eaton Square 2 by CTHA is een van die ouer, soliede woonstelkompleks langs Groenpunt se seefront reg oorkant Kaapstadstadion. Die woonstel is opgeknap om 'n vebeterde vloei tussen die kamers te verseker. Dit het s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Villa Marina Guest House word deur 'n gesin bestuur en is teen die skuinste van Seinheuwel in Groenpunt geleë met lieflike uitsigte. Daar is 3 kamers wat almal 2 enkelbeddens en privaat badkamers het. Elke kamer b...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Firmont 307 is ’n selfsorgwoonstel hoog in ’n gesogte woonstelblok op Seepunt se hoofweg. Die woonstel bied baie natuurlik lig en uitstekende uitsigte oor dié gewilde woonbuurt. Die woonstel is naby die promena...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Drie Ankerbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]