Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (5)
Wildsplase (6)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Dundee

4 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van Dundee van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy Dundee besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dundee.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dundee akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dundee Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dundee Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Dundee

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, KwaZulu-Natal

Kwantulindawo Guesthouse is in Aviary Hill in die dorp Newcastle geleë. Dié knus gastehuis is ideaal vir paartjies, gesinne met kinders, sakereisigers en groot groepe. Die ligging bied maklike toegang tot openbare...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladysmith, Egerton

Memra Guest House is in 'n veilige woonbuurt in Ladysmith geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir sake- en vakansiereisigers en word hoog aanbeveel deur die AA. Ons het 6 gerieflike kamers met en suite-badkamers. ...

Vanaf
R1 145
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladysmith, Egerton

Durnford's Lodge bied B&B-verblyf in Ladysmith naby die middedorp, maar ver genoeg van die geraas en verkeer af. Verblyf is beskikbaar in 15 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newcastle, KwaZulu-Natal

Albatros21 Self-catering is in Newcaslte, die derde grootste stad in KwaZulu-Natal. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers waarvan 3 verblyf bied aan 2 volwassenes en 'n kind. Elke kamer het lugversorging, 'n badk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 325
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith, Battlefields

The Royal Hotel, Ladysmith is in Ladysmith se middedorp geleë. Dié hotel bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Daar is 4 suites, 5 gesinsuites en 45 dubbelkamers wat individueel versier is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Signal Hill, Newcastle

Cilimé Accommodation is in Signal Hill, Newcastle en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dis naby winkels en restaurante. Die kamer is op 'n residensiële erf en beskik oor 'n dubb...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Grey Goose Game Lodge is aan die voet van die Drakensberge, 3 km van Newcastle af. Die perseel bied 'n rustige atmosfeer en 'n rits opwindende doendinge, keurige etes en asemrowende natuurskoon. Ons bied verblyf in...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladysmith, Resevoir Hill

Hierdie luukse, plattelandse grasdak-instansie bied B&B-verblyf met aandete op versoek van Maandae tot Vrydae. Die lodge het 'n gesinsvriendelike atmosfeer met pragtige uitsigte op die berge en oor Ladysmith vanaf d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Pheasant's Rest is 'n gastehuis in die veilige en rustige buitewyk Aviary Hill in Newcastle waar 'n hartlike welkom deur die gashere, Ben en Petra, jou altyd inwag. Pheasant's Rest is 3 km vanaf restaurante en winke...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladysmith, Resevoir Hill

Hunter's Lodge is sentraal geleë in Ladysmith, 'n historiese dorpie. Die lodge bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n koloniale-styl gesinshuis in 'n stil, welige tuin wat wemel van die voëls. Die ligging maak die...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Signal Hill, Newcastle

Aberdeen House is in 'n laning vol bome in 'n luukse deel van Newcastle geleë. Die huis is 'n groot Tudor-styl-huis met komvensters en in 'n lieflike tuin met groot bome en 'n diverse voëllewe. Ons is binne 3 km v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Signal Hill, Newcastle

De Witte Loft bied verblyf in 'n tradisionele Kaap-Hollandse huis in Signal Hill, Newcastle en het slaapplek vir 10 gaste. Daar is 2 selfsorg-soldereenhede en 'n eenheid op die eerste verdieping. Geriewe sluit 'n k...

Vanaf
R1 515
per nag, vir 2 mense
Hotel in Signal Hill, Newcastle

Tramonto Boutique Hotel is 'n klein juweel in Newcastle, KwaZulu-Natal. Dit is naby die Drakensberge, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Die hotel het 15 standaardkamers, 8 selfsorgkamers en 7 "superior"-kamers...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Utrecht, KwaZulu-Natal

Owls Nest Cabins is in Utrecht aan die voet van die Balaleberge in KwaZulu-Natal geleë, net 50 km vanaf Newcastle en 67 km vanaf Vryheid. Verblyf is beskikbaar in 2 houthuisies wat slaapplek vir 4 gaste elk het. E...

Vanaf
R1 015
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Utrecht, KwaZulu-Natal

Ons B&B is geleë in die pragtige dorpie Utrecht wat tussen die Baleleberge versteek is. In ons welige tuin kan gaste die voëls dophou en die rustige atmosfeer waardeer. Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbel-,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 61 tot 65

Welkom by die Dundee akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za