Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Dwaalboom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dwaalboom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dwaalboom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dwaalboom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dwaalboom Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Dwaalboom

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Lyon Guesthouse is 'n pragtige gastehuis in die bekoorlike dorp Thabazimbi, Limpopo. Verblyf word in 6 slaapkamers gebied wat elk 'n privaat badkamer het. Die kamers het elk lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en sui...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thabazimbi, Limpopo

Klipgat Gastehuis is ’n selfsorghuis op ’n plaas slegs 17 km buite Thambazimbi. Die huis is gerieflik gemeubileer en bied slaapplek aan 5 gaste. Die huis het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n bad en stor...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Moretlwa Guesthouse is 'n huis wat as selfsorg- of B&B-verblyf verhuur word. Dit is op 'n kleinhoewe in privaat besit in die Thabazimbi-streek geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike plaassty...

Vanaf
R1 025
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Marula Cottage, 'n lieflike grasdak plaashuis, is net 4 km buite Thabazimbi geleë. Dit is teen die kant van 'n berg en kyk uit oor Marakele Nasionale Park en die omliggende omgewing en jy het die vrede en rustighei...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterberg, Limpopo

Koedoesvlei Game Lodge is in Limpopo en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, vriendegroep of 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dié plaas in 15 km vanaf Thabazimbi en spog met 'n verskeidenheid wild. D...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Thabazimbi, Limpopo

Koolstoof Guest Rooms is ongeveer 7 km vanaf Thabazimbi en bied gerieflike verblyf met lieflike uitsigte oor die omgewing en op berge. Dié kamer het slaapplek vir 2 en het 'n koninggrootte-bed en lugversorging. Di...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Deo Volente is net 5 km buite Thabazimbi op die pad na Marakele Nasionale Park. Ons is trots op die feit dat ons meer as net 'n gastehuis is. Ons 7 luukse slaapkamers is in 'n rustige omgewing en ons spyskaart is on...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Castle Gastehuis bied ruim verblyfgeriewe in Doornhoek, Thabazimbi. Verblyf by die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die gastehuis het 12 ruim kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Geriew...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi, Limpopo

Lyon Lodge is op die prentjiemooi plaas buite Thabazimbi. Dit is 5 km vanaf Thabazimbi en bied gaste die ideale geleentheid om wild soos sebras, bokke, rooikatte en luiperds te sien. Die verblyf word in 9 slaapkame...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Thabazimbi, Limpopo

Marakele Animal Sanctuary is op 'n wildplaas net 9 km buite Thabazimbi in Limpopo geleë. Die pragtige Waterberge is te sien en verblyf word gebied in 3 safari-tente. Snags kan gaste luister na leeus se gebrul, hi...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thabazimbi, Limpopo

The Bush House is 'n pragtige vakansiehuis op 'n wildsplaas buite Thabazimbi. Die plaas is die tuiste van verskeie diere en voëls en is naby die Marakele Nasionale Park. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en bied ...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thabazimbi, Limpopo

Komma Nader Guesthouse is net 10 km buite Thabazimbi geleë en bied gerieflike akkommodasie in die hartjie van die Bosveld waar gaste hul kan verlustig in die rustige atmosfeer. Nadat die kinders uit die huis uit ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Northam, Limpopo

Thulani Game Lodge & Eco Estate bied selfsorg-tente en -chalets in die Waterberge tussen Northam, Koedoeskop en Thabazimbi. Die lodge is op 'n heuwel tussen oeroue maroelabome in die bosveld geleë. Verblyf word ge...

25% af Aanbod!
VanafR4 700
R3 525
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Bosveld, net 2 uur se ry vanaf Pretoria. Dis die perfekte wegbreekplek uit die stadsgedruis. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers met 'n...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Letlapa Pula Game Farm Stone House is op 'n wildplaas in die hartjie van die bosveld en is ongeveer 154 km van Pretoria se middestad af. Hierdie kliphut is die ideale wegbreekbestemming vir 2 volwassenes, weg van di...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za