Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Dwaalboom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dwaalboom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dwaalboom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dwaalboom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dwaalboom Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Dwaalboom

Vanaf
R768
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thabazimbi, Limpopo

Komma Nader Guesthouse is net 10 km buite Thabazimbi geleë en bied gerieflike akkommodasie in die hartjie van die Bosveld waar gaste hul kan verlustig in die rustige atmosfeer. Nadat die kinders uit die huis uit ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Northam, Limpopo

Thulani Game Lodge & Eco Estate bied selfsorg-tente en -chalets in die Waterberge tussen Northam, Koedoeskop en Thabazimbi. Die lodge is op 'n heuwel tussen oeroue maroelabome in die bosveld geleë. Verblyf word ge...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Letlapa Pula Game Farm Stone House is op 'n wildplaas in die hartjie van die bosveld en is ongeveer 154 km van Pretoria se middestad af. Hierdie kliphut is die ideale wegbreekbestemming vir 2 volwassenes, weg van di...

Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
VanafR4 700
R3 525
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Bosveld, net 2 uur se ry vanaf Pretoria. Dis die perfekte wegbreekplek uit die stadsgedruis. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers met 'n...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Madikwe Wild Reservaat, Suid-Oos Distrik

Mawuya B&B is in Madikwe Wildreservaat in die Noord-Wes, ’n area wat bekend is vir die wye verskeidenheid diere wat daar is, asook ikoniese besienswaardighede wat wildkyk en voëlkyk insluit. Verbly word in 3 een...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterberg, Limpopo

Voel hoe die klanke en kleure van die bosveld om jou vou terwyl jy die sonsopkoms bewonder. Motsomi Lodge & Tent Camp is in die hartjie van die malaria-vrye Afrika-bosveld, 30 km noordwes van Thabazimi op die R510...

Vanaf
R384
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thabazimbi, Limpopo

Die Marakele Nasionale Park is in die hartjie van die Waterberge geleë en soos sy Tswana naam lui, het dit 'n "plek van skuiling" vir 'n verskeidenheid wild geword as gevolg van sy ligging in die oorgangsone tussen...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala

Tented Adventures Pilanesberg bied 'n egte tentsafari-ervaring in Manyane Resort in die wêreldbekende Pilanesberg Nasionale Park, 'n malariavrye area waar Afrika se Groot 5 voorkom. Dit bied die perfekte wegbreekp...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 144)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Tarentaalpan is in die Bosveld, 25,5 km buite Thabazimbi in Limpopo. Dis ideaal vir gesinsbyeenkomste, trouesgemeentekampe en skoolkampe en bied ’n groot saal, kombuis, vrieskas, boma en grasperk. Tarentaalpan is ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thabazimbi, Limpopo

Marakeli Self-catering Guesthouse bied gerieflike verblyf aan reisigers of sakereisigers in Thabazimbi. Die instansie is in die hartjie van die Bosveld, sowat 12 km vanaf Thabazimbi se middedorp, met die pragtige Wa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thabazimbi, Limpopo

Njala bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat huis op die Thanizimbi Wildplaas. Die huis is 1,5 km van die hooflodge af en kan met 'n standaardvoertuig bereik word. Die huis skuil in die berge en bied 'n pragt...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Mogwase, Pilanesberg Nasionale Park

Kamogelo Guest House bied B&B-verblyf in Mogwase. Die gastehuis is ongeveer 16 km vanaf Sun City en binne 20 km vanaf Pilansberg Nasionale Park se ingang. Verblyf by Kamogelo Guest House beskik oor 13 kamers. Dié ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Mogwase, Pilanesberg Nasionale Park

Mogwase Guesthouse is langs die imposante Pilanesberge geleë en dit bied verblyf in die klein en stil informele nedersetting Mogwase. Ons gastehuis beskik oor 10 slaapkamers, konferensiegeriewe en dis lekker naby a...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thabazimbi, Limpopo

Soul of Africa Lodge is 'n luukse privaat wildlodge wat in die bos in die Waterberg skuil. Dié lodge bied verblyf in 6 privaat chalets op 'n bergrif. Elke luukse chalet het 'n koninggrootte- of 'n koningingrootte-...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thabazimbi, Limpopo

Thanizimbi Game Farm and Entertainment Venue is 25 km buite Thabazimbi en bied 'n oorvloed wild- en natuurroetes. Daar is ook besienswaardighede soos die Ben Alberts Natuurreservaat, Marakele Nasionale Park en die M...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 46 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za