Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Eden besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eden.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eden akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eden Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eden Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Eden

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Languedoc Farm bied rustige, veilige en gerieflike verblyf met 'n huislike atmosfeer op 'n lieflike plaas in die Blaauwklippenvallei, net 10 minute van Stellenbosch se middedorp af. Die vallei lê tussen die majestu...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

Rhodes Lodge bied gerieflike, basiese, selfsorg-akkommodasie in 2 woonstelle in 'n stil straat in Die Boord, net 2 km van Stellenbosch se middedorp af, 500 m vanaf Superspar en MediClinic en 1 km vanaf Stellenbosch ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

Boord Guesthouse resoneer perfek met Stellenbosch se wêreldbekende argitektuur. Die suites is uiters ruim en poog om 'n ware tuiste te skep. Ons verkies gaste wat effens langer in Stellenbosch tuisgaan en hul onafh...

Vanaf
R1 343
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

Baruch Guesthouse in Stellenbosch bied die perfekte balans tussen huislike akkommodasie, gemak en kwaliteit diens. Ons unieke gastehuis is in Die Boord, Stellenbosch, geleë. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansi...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

Mavilla Stellenbosch Guest House en B&B is in Die Boord in Stellenbosch geleë en dis naby MediClinic, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ideaal geleë vir sakereisigers, oornaggaste...

Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Stellenview Luxury Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n lowerryke omgewing minder as 1,3 km van Stellenbosch se middedorp af. Dis langs die eienaar se hoofhuis, maar het sy eie ingang. Stellenview is langs die Univer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

CJ's Guest Room is 'n privaat en gerieflike gastekamer op die eienaar se perseel met 'n aparte ingang. Die gastekamer is in Die Boord in Stellenbosch, naby die winkelsentrum en die Mediclinic. Die kamer het lugvers...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

Villa Bon Chretien is in Die Boord, Stellenbosch, en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 'n huis ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord, Wes-Kaap

Absolute Bosch bied gerief, 'n goeie ligging en 'n onvergeetlike kuier in Die Boord, in Stellenbosch! Let asb. daarop dat kinders onder 14 jaar ongelukkig nie toegelaat word nie. Ongelukkig word troeteldiere ook nie...

Vanaf
R875
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

Curious Giraffe is 'n ateljee-woonstel in Die Boord in Stellenbosch. Die ateljee-woonstel is op die eienaar se perseel. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n y...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za