Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Florida Lake besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Florida Lake.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Florida Lake akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Florida Lake Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Florida Lake Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Florida Lake

Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randpark Ridge, Randburg

Convenient Get-a-way is in Randpark Ridge, Randburg, en is ideaal vir sakelui of paartjies. Dié ateljeewoonstel met privaat ingang, het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n slaaparea, privaat badkamer en 'n kombuisie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Windsor West

Khamanzi Lodge and Tours bied gerieflike, huislike selfsorgverblyf in 'n nuwe huis met drie verdiepings in Windsor West, Randburg. Dié huis bied 'n uitsig oor Randburg Ridge Gholfbaan, een van die gewildste gholfba...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Sonnedal

Savannah Lodge Honeydew bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is geleë in die stil voorstad Honeydew Manor in Johannesburg. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf ...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Johannesburg

Arum Place Guest House word deur die eienaar bestuur en is in die buitewyke van Melville geleë. Dié gastehuis dateer uit 1935 en is pragtig opgeknap om in gaste se behoefte te voorsien. Gasvryheid en noukeurigheid...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Risidale

Linden Guest House is in 'n mooi woonbuurt in Johannesburg en bied bekostigbare oornagverblyf. Dié groen woonbuurt is aan die voet van Northcliff Hill en is naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die area. ...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Linden, Franklin Roosevelt Park

Ons is geleë in Linden, 'n stil voorstad van Johannesburg, en bied 4-ster-gastehuisverblyf. Hier heers 'n hartlike en verwelkomende atmosfeer met 'n tikkie Ou Engelse-styl en -karakter en unieke, kunstige flair. D...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randpark Ridge, Weltevreden Park

88 on Kayburne is 'n selfsorg-duplekswoonstel in 'n veilige, gevestigde deel van Johannesburg naby die snelweg en 'n winkelsentrum. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers, paartjies en gesinne. Die woonstel besl...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Linden, Risidale

Home Away From Home bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Linden, Johannesburg. Die area bied toegang tot inkopiesentrums, Northcliff Corner-winkelsentrum en restaurante. Die huis bied slaapp...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
B&B in Randburg, Randpark

Fifteen on Fairway bied gerieflike B&B-verblyf in 'n luukse, smaakvol versierde suite in Randpark in Randburg. Ons is stapafstand van die Randpark Gholfklub af en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die k...

Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randburg, Randpark

Die Fairway Hotel, Spa and Golf Resort is op die Randpark Gholfbaan, 2 km van die Cresta-inkopiesentrum in Johannesburg af en 15 minute van die middestad van Sandton af geleë. Dié sakehotel is die ideale bestemmin...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonnedal, Johannesburg

Golden Candle Bed and Breakfast is in die stil en veilige voorstad Honeydew in Roodepoort geleë. Dit is op die grens van Randburg, wes van Johannesburg. Die B&B beskik oor 5 eenhede en 3 selfsorg-eenhede. Daar is ...

Vanaf
R870
per nag, vir 1
Hotel in Poortview, Krugersdorp

Black Eagle is 'n boetiekhotel en konferensielokaal in die weste van Johannesburg, slegs 25 minute vanaf Lanseria Lughawe. Die gastehuis word omring deur verskeie sakeondernemings, gimnasiums en winkelsentrums. Di...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Kliptown

Ons is in Soweto, in een van die oudste informele nedersettings in dié gebied, geleë en bied 'n ryk geskiedenis aan ons besoekers. By Flossie's B&B beleef jy die algehele gevoel van die ware lewenstyl in Soweto....

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Timebridge Mansion bied gemaklik verblyf aan in ’n gastekamer op die perseel waar die eienaars woon. 9 8th Avenue is in Melville in Johannesburg en verskeie restaurante en kroeë is in die omgewing. Die kamer bi...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
B&B in Roodekrans, Johannesburg

Cliffview bied private en suite akkommodasie met 'n pragtige uitsig, toesluit-motorhuis en watertandlekker ontbyt. Ons is aan die Wes rand in Roodekrans, Johannesburg, geleë. Hierdie is 'n veilige, rustige en prent...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Emmarentia, Franklin Roosevelt Park

Mzanzi Rock B&B Guesthouse skuil in Emmarentia, 'n rustige, welige woonbuurt in Johannesburg. Dié gastehuis bied 'n stil toevlugsoord, maar is steeds naby genoeg aan die rep en roer van Afrika se besigste stad - hi...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR879
R703
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Melville Gap Guest House is op die rand van Melville geleë en bied 'n bietjie van albei wêrelde: 'n stil straat, maar is ook naby al die besienswaardighede wat Melville bied. Die gastehuis het 4 slaapkamers in di...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Brixton, Auckland Park

Grand View B&B is op die hoogste punt in Johannesburg geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die stad. Dié elegante B&B bied afsondering en is die ideale plek vir gereelde reisigers en toeriste. Dié dubbelve...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 136
R852
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Motel Mi Pi CHi is 'n ligte, wit oop ruimte en die ideale toevlugsoord vir diegene wat bietjie wil rus na 'n besige dag in Johannesburg. Ons is baie uniek en gebruik ons ligging om 'n ware Afrika-ervaring te bied m...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Windsor Glen

@ Collins bied huislike selfsorgverblyf in die Windsor Glen-woonbuurt in Randburg. Die ateljeewoonstel beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n privaat badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkam...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Welkom by die Florida Lake akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za