Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (3)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Frankfort

3.6 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Frankfort van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Frankfort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Frankfort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Frankfort B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Frankfort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Frankfort B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Frankfort

Frankfort Guesthouse is in die hartjie van Frankfort, 'n plaasdorpie aan die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat. Verblyf word in 10 kamers gebied. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakger...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Frankfort

Oakview is 'n ruim huis met 2 groot eikebome in die voortuin. Dit is in die dorpie Frankfort geleë en bied gerieflike B&B-verblyf. Die gastehuis het 'n oopplan-sitarea en -eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Frankfort

Pecan Grove Bed and Breakfast is op 'n kleinhoewe sowat 2 km vanaf Frankfort se middedorp geleë en bied rustige verblyf. Daar is 3 kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het en 'n Ark met slaapplek vir 6. Die kamers...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Frankfort

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
B&B in Vrystaat

Thanda Tau is gerieflik langs die N3 tussen Johannesburg en Durban, sowat 200 km buite Johannesburg, geleë. Hier kry gaste die geleentheid om Suid-Afrikaanse kuns en kultuur te geniet terwyl hulle heerlike plaaslik...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
B&B in Villiers, Vrystaat

Naguiltjie B&B bied jou die perfekte oornag akkommodasie langs die N3 snelweg. Kom rus lekker in 'n gesellige oornagplekkie in Villiers, slegs 'n klipgooi vanaf die N3. Die eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Villiers, Vrystaat

Niki's Stonehouse B&B is in die sonderlinge Vrystaatse dorpie, Villiers. Die gastehuis het slaapplek vir 14 gaste in 7 volledig gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. 5 van die kamers is in die hoofhuis ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Reitz, Vrystaat

Verheugd Gastehuis bied gerieflike verblyf in Reitz in die Vrystaat. Gaste kan tussen 6 lieflike kamers, elk met hul eie ingang, kies. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-b...


B&Bs binne 100 km vanaf Frankfort

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Vrede, Vrystaat

Draai-Ma-In is 'n gastehuis in die ouwêreldse dorpie van Vrede in die Vrystaat. Dié gastehuis bied verblyf in 7 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n TV. Ontbyt kan in die eetarea geni...

30% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 100
R770
per nag (plek vir 2)
B&B in Vaal Marina, Gauteng

Rocky Mountain Guest House is in die skilderagtige dorpie Vaal Marina in Gauteng geleë. Dié gastehuis het 6 kamers wat elkeen uniek ingerig is. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die welige tui...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Deneysville, Noordelike Vrystaat

New Beginnings B&B bied gerieflike en gehalte-oornagverblyf in die bekoorlike dorpie Deneysville. Die dorp skuil aan die oewer van die Vaaldam, waar besoekers verskeie water-aktiwiteite kan geniet. Dié B&B-verblyf...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Frankfort B&Bs blad - loer bietjie na ons wye reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Frankfort akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Frankfort akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]