Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3136 resensies.
"Die selfry-permit is regtig baie duur en kan toeriste ontmoedig om die park te besoek. Voorstel is 'n "wildcard" soos vir Sanparke."
"Ons wil vir seker weer gaan, was op 'n Dinsdagaand daar, volgende keer gaan ons oor 'n naweek om al die mooi historiese plekkies te beleef, ons is mal daaroor."
"Ek dink nie dis regtig 'n toeristebestemming nie ─ dalk 'n besigheidsbestemming."
"Nog nooit die Groot 5 gesien soos geadverteer word nie, dalk in 1 van die luukse privaat lodges."