Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3136 resensies.

Pretoria, Gauteng

Casa de Ross

"Daar is altyd iets lekker om te doen of te sien."

Pretoria, Gauteng

7 @ Brainline

"Misdaad groot probleem."

Pretoria, Gauteng

485 on Teresa

"Pretoria is 'n wonderlike stad, maar bietjie te besig as jy van die platteland af kom."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Lethula

"Defintief potensiaal vir 'n wonderlike restaurant in area. Soms wil mens bietjie dit byvoeg by die wegbreek-ervaring."

Vereeniging, Gauteng

The Yellow Butterfly

"Baie inkopiesentrums. Dis 'n baie besige dorp, parkering somtyds beperk."

Johannesburg, Gauteng

Airport Inn B&B and Emerald Guest House

"Strate is uiters vuil en onnet. Nie goeie indruk op eerste keer reisigers nie."

Pretoria, Gauteng

De Zoete Rust

"Busy. But it has all you need."

Gauteng

Diamantvallei Landgoed

"Gauteng is maar meer vir besigheidsreise en in ons geval was dit vir 'n troue."

Pretoria, Gauteng

Beni Apartment

"Een woord: Menlyn. Okay, daar is alles wat jy nodig het, natuurlik in Pretoria."

Gauteng

Markon River Lodge

"Ons tuiste en waar ons as vriende en families by plekke lekker rustig kan vakansie hou. Dis 'n pragtige dorp."

Pretoria, Gauteng

Silver Stream Studio

"LM In The East en Doppio Zero as restaurante kan beslis aanbeveel word."

Cullinan, Gauteng

Cullinan Diamond Lodge

"Beeldskone klein dorpie, met klein, maar oulike winkels en restaurante om by rond te loop. Was vir die bier-fees daar en dit was heerlik! Sal verseker weer terugkom vir die volgende een. Skoon en netjiese dorpie wat 'n mens se hart steel! Gaan die myntoer met die volgende naweek kom verken."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Thala Thala Villa

"Dinokeng Big Five Game Reserve is so close, we ended up going for a game drive on our first day and were treated to sighting 3 of the Big 5, and the farm on which Thala Thala Villa is located also had their own game - it was such a treat!"

Magaliesburg, Gauteng

Matlapa Lodge

"Die kinders het Maropeng en die Sterkfontein-grotte veral geniet. "Candle dipping" ook 'n heerlike aktiwiteit. Netjiese Superspar wat baie naby is. "

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Mahala View Lodge

"Dis veilig en vriendelik die atmosfeer is net rus en bos."

Pretoria, Gauteng

Die Plaashuis

"Mooi, skoon, baie om te doen."

Hekpoort, Gauteng

Magalies Mountain View Cottage

"It's close to the Hartbeespoort dam and close to Johannesburg. A good location!"

Dinokeng, Gauteng

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

"Die beskikbaarheid van Groot 5 is baie misleidend en die grondpad het DRINGEND 'n skraap nodig!"

Johannesburg, Gauteng

5th Avenue Gooseberry Guest House

"Beautiful place with humble people."

Pretoria, Gauteng

Andantelodge

"I am from the coast, but I really enjoy Pretoria, love the weather. The service and friendliness from staff at restaurants and Malls is on a different level compared to Port Elizabeth and everything just seems to work."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kohandè Glamping

"Nice area to get out of the city and experience the bushveld."

Hekpoort, Gauteng

Magalies Mountain View Cottage

"Daar is baie om in die area te doen. Staproetes en aktiwiteite. Mooi area ook."

Johannesburg, Gauteng

Castle Lodge

"Thank you so much for your service."

Johannesburg, Gauteng

Jasmine Guest Cottage

"Benoni has awesome guesthouses."

Pretoria, Gauteng

Home at Harry's

"Dis die Hoofstad, plain en simple."

Dinokeng, Gauteng

Mangwa Valley Game Lodge & Spa

"Die grondpad moet vir seker nagegaan word."

Pretoria, Gauteng

1202 on Cowgill Guest Room

"Pretoria East is a beautiful part of the country. Spacious, well kept areas."

Cullinan, Gauteng

Lakeview Cottage

"Klein dorpie met 'n groot hart. Vriendelike kleinsake-ondernemers! Ek is mal oor die klein winkeltjies en lekker eetplekke."

Blad
Blad 41 - Wys 1201 tot 1230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang