Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3077 resensies.

Johannesburg, Gauteng

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse

"Ek kom van die platteland af, die stad bly maar 'n uitdaging!"

Johannesburg, Gauteng

A Night at the Museum

"Stay safe, don't have valuables in sight, check your routes before you leave. Be alert in traffic, people do whatever they like."

Johannesburg, Gauteng

Bosveld In Die Stad Lodge

"Te besig, te veel verkeer, te deurmekaar!"

Dinokeng, Gauteng

Geluksfontein Game Farm

"Naby my huis en is heerlik in die bosveld."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Bass Lake Country Lodge

"It will also be nice with self-catering or self-service. Like most of us like to eat fish and chips."

Pretoria, Gauteng

Lapalosa Lodge

"Sal mense aanbeveel want almal was vriendelik."

Gauteng

Diamantvallei Landgoed

"Has beautiful areas."

Dinokeng, Gauteng

Wagondrift Game Lodge & Spa

"Die selfry-permit is regtig baie duur en kan toeriste ontmoedig om die park te besoek. Voorstel is 'n "wildcard" soos vir Sanparke."

Pretoria, Gauteng

Leopard house

"Die omgewing is rustig."

Heidelberg, Gauteng

Heidelberg Lodge

"Pragtige, historiese dorpie. Vol interessante geskiedenis."

Johannesburg, Gauteng

Fancy Pansy

"It was nice visiting Johannesburg, I did have fun."

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Ons wil vir seker weer gaan, was op 'n Dinsdagaand daar, volgende keer gaan ons oor 'n naweek om al die mooi historiese plekkies te beleef, ons is mal daaroor."

Johannesburg, Gauteng

Birch Tree

"Lovely place, would recommend it to everybody."

Johannesburg, Gauteng

La Vogue Guest House

"Ek dink nie dis regtig 'n toeristebestemming nie ─ dalk 'n besigheidsbestemming."

Pretoria, Gauteng

Andantelodge

"Alle plekke vir toerisme in die Pretoria-omgewing maklik en vinnig bereikbaar."

Heidelberg, Gauteng

Picanha Guesthouse

"Looking forward to explore it further."

Pretoria, Gauteng

394 on Emus

"Baie te sien en doen. Irene mall, mark en plaas was 'n hoogtepunt gewees."

Pretoria, Gauteng

Salve

"Sentraal geleë vir toer."

Blad
Blad 38 - Wys 1111 tot 1140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang