Resensies van George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 911 resensies.
. - 1st November 2018
staying in George
George is 'n gerieflike en skoon dorp wat baie sentraal geleë is.
. - 30th October 2018
staying in Heroldsbaai, George
Baie lekker! Klein plekkie, maar Afrikaans. Lekker, maar klein strandjie.
. - 29th October 2018
staying in George
Beste plek in Suid-Afrika.
. - 23rd October 2018
staying in Heroldsbaai, George
Sielsrus.
. - 23rd October 2018
staying in Heather Park, George
Ons het baie van Heather Park gehou. Dit was vir ons sentraal om na enige punt in George te ry. Ook naby die lughawe en om Groot Brak Rivier en omgewing te besoek.
. - 23rd October 2018
staying in Denvar Park, George
Denver Park is 'n stil en rutige woonbuurt in George.
. - 22nd October 2018
staying in Denvar Park, George
Baie veilig.
. - 16th October 2018
staying in George
George het vir seker my hart gesteel.
. - 13th October 2018
staying in Heroldsbaai, George
Pragtige plek met die mooiste strand en planteryk. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.
. - 10th October 2018
staying in George
Baie om te doen en te sien.
. - 9th October 2018
staying in George
Wonderlike plek, maar pak vir 4 seisoene. Naby die mooiste strande en baie om te doen.
. - 7th October 2018
staying in Campher's Drift, George
Baie stil, veilige area.
. - 3rd October 2018
staying in George
George is 'n pragtige dorp met so baie om te doen en te sien. Dit is ook nabygeleë aan die see bv. Groot Brakrivier, Hartenbos en Mosselbaai. Asook Knysna, Wildernis en Plettenbergbaai. Dit is eintlik perfek geleë as mens teen die Suidkus wil toer. En die feit dat daar ook 'n lughawe is, maak dat afstand nie 'n probleem is nie.
. - 1st October 2018
staying in George
Fantastiese vakansiedorpie. So baie besienswaardighede en wonderlike plekke om lekker te kuier. Ek sal definitief weer George, in die nabye toekoms besoek. Dit was die moeite werd!
. - 27th September 2018
staying in George
Die heel beste gholfbane almal naby mekaar!
. - 26th September 2018
staying in Glen Barrie, George
Baie mooi plek.
. - 25th September 2018
staying in Heroldsbaai, George
Mooiste strand met nog klein seediertjies verkrygbaar op die rotse. Die kinders sal dit baie geniet. Sentraal geleë.
. - 25th September 2018
staying in George
George is baie sentraal geleë.
. - 25th September 2018
staying in Heroldsbaai, George
Lieflike, mooi dorpie.
. - 24th September 2018
staying in Glen Barrie, George
Een van George se beste!
. - 21st September 2018
staying in George
Mal oor George. Nog plaasatmosfeer, maar ook inkopieparadys.
. - 10th September 2018
staying in George
Fantastiese plek vir wegbreek vanaf die daaglikse gewoel van verkeersvloei.
. - 4th September 2018
staying in George
Lieflike dorp.
. - 4th September 2018
staying in Denvar Park, George
Hou so aan.
. - 3rd September 2018
staying in Heroldsbaai, George
Ideaal vir 'n rustige vakansie, met baie aktiviteite naby genoeg.
. - 3rd September 2018
staying in George
George is such a beautiful little town and the people are so friendly.
. - 2nd September 2018
staying in George
Red Berry Farm is 'n verpligte stop.
. - 29th August 2018
staying in Heroldsbaai, George
Ek wil hier kom aftree eendag!
. - 26th August 2018
staying in George
Mooi.
. - 26th August 2018
staying in George
Ry die berg van bo uit. Dis beslis die moeite werd en is boonop goedkoop. Die vervoermuseum is ingesluit by die kaartjie en vorm 'n puik dag vir die familie saam met die 'power van' rit.
. - 21st August 2018
staying in Heather Park, George
Beautiful.
. - 20th August 2018
staying in Heroldsbaai, George
Heroldsbaai self is baie mooi en die rustigheid daarvan is wonderlik. Sonder geraas van verkeer en groot winkelsentrums. Ons het heerlik geëet by Dutton Cove! 'n Restaurant met die lekkerste burgers ooit.
. - 20th August 2018
staying in George
Ek wil daar gaan bly.
. - 20th August 2018
staying in George
George is beautiful with it's mountains and forests, wonderful tourist activities like the wildlife park, transport museum, botanical gardens, Outeniqua power van and the perfect combination between small town quaintness and big city conveniences. We would love to visit again!
. - 14th August 2018
staying in George
Dis 'n baie lekker vakansiedorp, sal volgende keer langer wil vertoef.
. - 14th August 2018
staying in Fernridge, George
Witfontein bergfiets- en staproetes is lekker naby en kan 'n mens besig hou vir dae lank. Die botaniese tuine is ook baie mooi, en daar is 'n Park Run elke Saterdag oggend vir die mense wat aktief is.
. - 10th August 2018
staying in Heroldsbaai, George
'n Baie rustige en veilige plek en veral die skoonheid is oplettend. Die uitstekende instandhouding van die omgewing het ek lanklaas teëgekom in hoeveel waarde word daar nog aangeheg, mooi so!
. - 6th August 2018
staying in Denvar Park, George
Snags is daar blawwende honde wat jou slaap versteur.
. - 29th July 2018
staying in George
Weer is fantasties.
. - 24th July 2018
staying in Heather Park, George
Amazing. Easy to get to shops as well as to other places to visit. Beautiful scenery and I just love the not so busy atmosphere.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]