Verified Reviews
George
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1016 reviews.
"'n Absloute juweel waarvan min mense, behalwe die branderplankgemeenskap (gelukkig) weet!"
"In ag genome die Covid probleem is George steeds 'n lekker plek. Naby alles en dan praat die meerderheid my taal. Almal baie vriendelik. "
"George en omliggende gebiede het ons voorwaar verras. Ons kon nie uitgepraat raak oor hoe skoon en netjies die dorpe is nie. Dit was lekker om op ordentlike paaie te ry sonder om bekommerd te wees oor potholes. Ons het ons vakansie in George baie geniet. "
"Die netheid van die dorp, toestand van die paaie en vriendelikheid van elke plek waar ek gekom het, het my geweldig verras."
"Ek het so 15 jaar gelede met ons eerste besoek aan George op hierdie mooie dorp verlief geraak. Dit is te verstande dat almal daar wil bly. Ons sal so graag wil verhuis daarheen, die wonings is net te duur."
"Het verskriklik uitgebrei. Was skoon verbaas, want ons het die beste deel van 20 jaar daar gebly tot en met 1989. Bied alles wat 'n mens nodig het!"