Geverifieerde Resensie

George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1020 resensies.

George

Upstairs at the Miles’

"A good experience."

George

Blue Whale Resort

"George bars uit sy nate uit. Lyk my die hele Gauteng wil hierheen kom vir vakansie. Ek is ook van plan om hier te kom aftree. So ek kan myself nogals in George sien. Baie ontwikkeling wat plaasvind getuig van DA beheerde Munisipaliteit wat funksioneel is. Uitstekende mediese sorg is byderhand."

George

Dynasty Self-catering Units

"Heerlikste plek in SA om vakansie te hou. Sal enige tyd als in Gauteng opgee om daar te gaan bly."

George

Primrose Accommodation

"Daar is baie om te doen vir kinders. Mooi strande. Asemrowende uitsigte."

George

Ibis Place Guest House

"George is 'n pragtige area. Ons het die Aarbei Plaas: Redberry Farm besoek en dit was die moeite werd. Baie gewilde bestemming en die kos was baie aangenaam."

George

Pollocks Place

"Dit is baie skoon en almal is baie vriendelik. George is 'n pragtige plek. Hou so aan."

George

ArendsRus Country Resort

"Ons het George as 'n vriendelike dorp ervaar wat toeriste baie goed aanvaar."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Baie mooi en soo skoon. Lekker gebly!"

George

Burrough Place

"Baie sentraal geleë, maar dorp self is vir my smaak te besig. "

George

17onWellington Apartments

"George is 'n pragtige, skoon en netjiese dorp wat lekker sentraal geleë is tussen al die kusdorpies. Die boemelaars kan egter 'n groot probleem word indien die situasie nie aangespreek word nie."

George

Cherry House

"Als is in naby, winkels, strande nie ver geleë, skoon dorp."

George

17onWellington Apartments

"Wonderlike gholfbaan."

George

Avo&Oak Guesthouse

"Puik, sal beslis weer gaan. "

George

The Farmhouse

"George itself is a nice area, very neat and clean."

George

Amour Guest House

"Die beste dorp in die land."

George

Lorita's

"Baie skoon en netjiese dorp beslis alles in George geniet. "

George

Esperanza Countryside Accommodation

"Een van die mooiste dorpe in ons land."

George

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Ek raak nooit moeg vir George en die omgewing nie, soveel om te doen en sien!"

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"George is 'n baie rustige plek, net 'n entjie van die strand af maar ook nie te erg nie."

George

Ibis Place Guest House

"Vriendelike mense. "

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Pragtige en vriendelike mense."

George

Cherry Berry Lodge

"Baie besige dorp."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Sal graag hier wil bly!"

Victoriabaai, George

Pier Plesier

"Ongelukkig nie kruidenierswinkel nie. Restaurant maak 5 uur toe."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Net ongelooflik besig maar pragtig en naby aan verskillende strande."

George

Apple Cottages

"Nice, clean looking town. "

George

Lorita's

"Uitstekend geleë om Tuinroete te verken. Akkomodasie, winkels en uitstekende markte."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang