Geverifieerde Resensie
George
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1020 resensies.
"Die hele Suid-Kaap is 'n baie goeie toeristebestemming. Ek sou nie George uitsonder nie."
"Ek sou graag daar wil bly! Mooi skoon en pragtige plase tussen berge het my uitgeboul!"
"Enjoy going to George usually as a stopover for our trip to Cape Town, and also provides an opportunity to visit family in the area."
"Redberryfarm, the pottery restuarant en Jakkalsvlei-wynplaas is 'n groot moet-besoek wanneer jy in die omgewing is, al 3 plekke is kindervriendelik met lekker speelplek. Dik Frik se opdui-restuarant by Heroldsbaai maak die heerlikste kos, ondersteun hom gerus. "
"Fantastiese plek, want hy het alles, mense is vriendelik en jy kan maklik die Tuinroete vandaar besoek."
"Need to spend more time there to determine why everyone wants to retire there. It seemed like an exceptionally clean place."