Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Glen Marais

3.8 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Glen Marais van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen Marais besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Glen Marais.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Marais gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Marais Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Marais Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 060
R901
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais

Woodpecker's Inn Guest House is in Glen Marais, Kemptonpark geleë en word omring deur Ekurhuleni se ontwikkelende Aerotropilis. Verblyf is beskikbaar in 2-Enkelbedkamers, 'n Koningin-suite, Dubbelkamers en Dubbelk...

10% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Marais

African Moon Corporate Guest House bied uitsonderlike verblyf slegs 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en dit is minder as 2 km van winkels, restaurante en ander geriewe af. Verblyf word in 24 uniek versi...

Vanaf
R499
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais

Linga Longa Guest House is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat 10 minute van die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af geleë is. Die huis is in 'n lieflike tuin gesetel waar gaste om die swembad kan ontspan...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais

Witwater Guest House & Spa spreek van elegansie met verwelkomende 5-stgasvryheid. Hier bied 'n gastehuis vir jou 'n boetiek-hotel gevoel met sy groot tuine en ruim interieur - dis moeilik om te glo dat die gastehuis...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais

Morulana Guest House is in die stylvolle voorstad, Glen Marais, in Kempton Park, oorkant 'n parkie geleë, en is 5 minute se stap na 3 winkelsentrums met baie restaurante, banke en winkels. Dit is ook net 10 minute ...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Marais

Sugar Rose Guesthouse bied 'n vreedsame en rustige omgewing waar jy kan ontspan. Sugar Rose Guesthouse streef daarna om jou verblyf so gemaklik en huislik as moontlik te maak. Die gastehuis bied akkommodasie in 4 ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R621
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Marais

Airport Lodge Guest house bied eksklusiewe B&B en selfsorg-akkommodasie vir sakelui en plaaslike of internasionale besoekers aan Johannesburg. Hier kan jy ontspan terwyl of aan jou behoeftes voorsien. Dis presies w...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pomona, Glen Marais

As jy 'n naweekwegbreek soek, kan jy Eden Guest Lodge in Kempton Park sommer jou eerste keuse maak. Eden Guest Lodge verskaf eksklusiewe akkommodasie vir die oordeelkundige sakeman of toeris. Daar is 10 ruim, prag...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 13 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Glen Marais

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Birchleigh, Johannesburg

Koedoe Guest House bied gerieflike verblyf in die Birchleigh-buurt in Kempton Park, 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié gastehuis bied toegang tot hoofweë en is ideaal geleë tussen Johannesburg en ...

Vanaf
R892
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Aston Manor, Johannesburg

Amorie Private Guest Unit is 'n privaat gastewoonstel op 'n residensiële perseel, maar dit is apart van die hoofhuis. Die perseel is in 'n rustige area in Aston Manor, Kempton Park. Dit is naby O.R. Tambo Internasi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Allen Grove

Eland Guest House is ideaal geleë in Kempton Park, na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe, in Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Aston Manor, Johannesburg

Aerotropolis Guest Lodge is in Kempton Park geleë, net 8 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die knus lodge het 'n Afrika-Karoo tema met 'n tikkie luukse. Daar is 'n verskeidenheid dubbelkamer-tipes om va...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aston Manor, Johannesburg

Airport Modjadji is 'n groot gastehuis met 6 slaapkamers wat in die veilige voorstad Kempton Park geleë is. Dit is slegs 10 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is versteek in 'n tropi...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR880
R704
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bredell, Johannesburg

Elsje's Country Inn is in Kempton Park geleë en bied B&B-verblyf. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe en ander geriewe. Verblyf word in verskeie ka...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Agliotti House bied gerieflike verblyf in 'n woonstel wat op 'n residensiële perseel is waar die eienaars woon. Die perseel is in Kempton Park in Johannesburg en net 5,7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Metro Guest House bied veilige, bekostigbare verblyf in Kempton Park. Verblyf is beskikbaar in Enkelkamers, Dubbelkamers en Gesinskamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv. Metro G...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pomona, Johannesburg

OR Tambo Guest House is in 'n pragtige area net 10 minute se ry van O.R. Thambo Internasionale Lughawe af geleë. Dié gastehuis spog met 'n landelike styl en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op so...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Pilot Inn Accommodation bied oornagverblyf in Kempton Park, slegs 10 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Daar is 'n restaurant op die perseel wat gaste gerus kan uitprobeer. Gratis, privaat parkee...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Oppiplot Guest House is 10 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg, Gauteng af. Die gastehuis bied verblyf in 9 kamers wat elkeen uniek versier is. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Riebeeck Park, Johannesburg

Savolonte bied gastekamer-verblyf in die rustige woonbuurt, Van Riebeeckpark. Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers met slaapplek vir 2 volwassenes in elk. Elke kamer is individueel versier en gemeubileer en het ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Glen Marais gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Glen Marais akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Glen Marais akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za