Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Glencairn

4.5 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Glencairn van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Glencairn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glencairn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glencairn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glencairn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glencairn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glencairn

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Simonstad, Wes-Kaap

401 Simonsberg Heights is 'n selfsorgwoonstel wat smaakvol ingerig is en beskik oor 2 slaapkamers. Die woonstel is in Simonstad en bied pragtige uitsigte oor die see en berge. Die woonstel is op die derde vloer van ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Simonstad, Wes-Kaap

Simonsberg Heights is 'n selfsorgwoonstel teen die berg in Simonstad met 'n asemrowende, ononderbroke uitsig oor Valsbaai. Die woonstel is naby die strand, winkels en restaurante, en ander plaaslike besienswaardighe...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Simonstad, Wes-Kaap

Simonsberg is 'n selfsorgwoonstel in die historiese dorpie, Simonstad, teenaan Valsbaai se kuslyn in Kaapstad. Dié woonstel op die boonste verdieping (daar is 3 stelle trappe) bied asemrowende, ononderbroke uitsigt...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Tranquility is 'n lieflike woonstel met 2 slaapkamers en 'n pragtige uitsig oor die see en op die berge. Die woonstel is net oor die pad vanaf die strand in Vishoek geleë. Vishoek is gewild vir sy veilige, familiev...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

K&D's is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se erf in Vishoek, 'n tydlose kusdorp en gewilde toeristebestemming aan Kaapstad se Valsbaai-kus. Dié ouwêreldse vissersdorp is bekend vir sy wit sandstrande, warm Indie...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Pearl-Anne's Cottage is 'n selfsorgwoonstel in die Kaapse voorstad Vishoek. Dié kompleks 400 m vanaf Vishoek se strand en 2,5 km vanaf Kalkbaai, 'n ouwêreldse kusvoorstad met verskeie boheemse winkels, koffiewinke...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

A Tuscan Villa Guest House is in Vishoek geleë, een van Kaapstad se gewildste voorstede. Die villa bied luukse en ruim verblyf waar gaste kan terugsit en ontspan. Dit is net 500 m van 'n veilige gesinstrand af en d...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Vishoekvallei

Ithaca Mansions Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n kompleks in Vishoek, Kaapstad. Die kompleks is 200 m vanaf Vishoekstrand. Verblyf is beskikbaar in 'n woonstel met slaapplek vir 4 gaste, 2 slaapkamers en...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Sandcastle Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondvloer met pragtige uitsigte oor die see in Vishoek. Die woonstel is baie sentraal geleë naby winkels, restaurante, 'n wassery en 'n ve...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Fish Hoek Sandcastle Apartment 2 is 'n gerieflike selfsorg-woonstel op die onderste verdieping van 'n veilige woonstelblok. Die woonstel het 2 slaapkamers en daar is 'n motorhuis wat met 'n afstandbeheer werk. Die w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Glencairn akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]