Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Glenhazel

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Glenhazel van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Glenhazel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenhazel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenhazel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenhazel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenhazel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenhazel

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Orange Grove, Johannesburg

Cosy City Hideaway is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Orange Grove in Johannesburg. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie geriewe in die omgewing en sowat 20 km van O.R. Tambo Internasionale Lu...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 25)
Selfsorg in Bruma, Gauteng

Bruma Holiday Home is 'n selfsorg- dubbelverdiepinghuis in Johannesburg. Die huis is ideaal vir 'n groot groep of familie van tot 25 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan geriewe in die stadskern. ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Edenvale, Gauteng

Stay-a-While is sentraal geleë in "The Avenues" , die stil residensiële voorstad van Edenvale. Slegs 10 min weg van OR Tambo Internasionale Lughawe, is Stay-a-While 'n ideale basis vanwaar die stad en omgewing ver...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morninghill, Germiston

Cosy Cottage het 1 kothuis beskikbaar. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, hangkaste en 'n lessenaar. Daar is 'n aparte sitkamer en 'n kombuisie met ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bruma, Gauteng

The Villa In Bruma is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in Johannesburg. Dié huis het slaapplek vir 10 mense so dit is ideaal vir groot vriendegroepe of gesinne wat op soek is na verblyf naby die middesta...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

The Munday Bed & Breakfast is in Bedfordview, Johannesburg geleë. 3 valhekke bied toegang tot die landgoed met 24 uur-sekuriteit, wat ’n rustige atmosfeer skep. Daar is 4 woonstelle en 4 luukse slaapkamers wat o...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Gauteng

Oaklands Pied A Terre is 'n bekoorlike ateljee op 'n privaat perseel. Die ateljee is heeltemal apart van die hoofhuis. Dit is in Oaklands, Johannesburg, lekker naby 'n park, gimnasium, restaurante, Melrose Arch, Ros...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Gauteng

Jewel of Jozi is 'n klein gastehuis in Edenvale, 'n dorpie op die Oosrand van Gauteng. Dis ideaal geleë binne 10 minute se ry van die Greenstone-winkelsentrum af. Ons bied 8 luukse dubbelkamers, elkeen met 'n koni...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R749
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Morninghill, Germiston

House on Morninghill bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitswoonbuurt in Johannesburg en is stapafstand vanaf die Eastgate-winkelsentrum. Met ons omliggende parke en stil strate sou jy nooit kon raai dat ons so naby ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melrose Noord, Johannesburg

Die Premiere Classe Suite Hotel Apartment is gerieflik geleë tussen Rosebank en Sandton, met maklike toegang tot albei die Gautrainstasies. Die hotel is ook naby die hoofweë en is dus ideaal vir sakereisigers wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Glenhazel akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]