Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Glenmore

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Glenmore van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Glenmore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenmore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenmore akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenmore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenmore Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenmore

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Deck to Sea is geleë in die klein dorpie Palm Beach. Dit is tussen Margate aan die Hibiscuskus en Port Edward aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie bekoorlike houthuis het slaapplek vir 6 gaste. Die huis het ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest, Leisure Bay

Palmer's Rock is in Glenmore, Port Edward, geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die see-uitsig is werklik fenominaal. Dit is naby winkels en restaurante en dit is ook nab...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Palm Beach bied selfsorgverblyf net 100 m van die strand af en dit is langs die Mpenjati Natuurreservaat, die tweede grootste vleiland in Suid-Afrika, geleë. Die hutte is sowat 300 m van Palm Beach se hoofswemstran...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Dollewyn Vakansiehuis is 'n pragtige houthuisie in 'n veilige kompleks in Palm Beach, 'n bekoorlike kusdorpie naby Port Edward. Palm Beach is langs die Hibiskuskus geleë en bied asemrowende strande met natuurlike g...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Villa Bosco bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis na aan die see in die klein dorpie, Palm Beach. Dit is 12 km vanaf die klein oord-dorpie, Port Edward. Die huis beskik oor 3 slaapkamer...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Hadeda Roost bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n dubbeverdiepingkothuis op ’n heuwel in Leisure Crest. Die kothuis is op ’n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Dis slegs 1,7 km vanaf Leisure Ba...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Sun-Sea-Dream House is 'n privaat, ten volle toegeruste vakansiehuis in Palm Beach. Die see-uitsig vanuit hierdie romantiese strandhuis sal jou asem wegslaan! Die naaste strand is 3 minute se stap van die huis af. A...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Crest, Leisure Bay

Zamonique Beach House is 'n smaakvol versierde vakansiehuis met 'n gedeeltelike see-uitsig en is stapafstand van Glenmorestrand af. Dié vakansiehuis spog met 'n lieflike buitelug patio met 'n gasbraai en 'n plonspo...

Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Fat Monkey Lodge bied selfsorgverblyf in 'n knus houthuisie met slaapplek vir 4 gaste in Leisure Crest, 1,7 km van Leisure Bay se strand af. Die verblyf het die ideale ligging vir natuurliefhebbers en is net 500 m v...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Crest, KwaZulu-Natal

65 San Miguel is 'n selfsorg-eenheid op 'n veilige landgoed met 24 uur-sekuriteitsbeheer in Glenmore aan die Suidkus. Die kompleks is net 1 km van die gewilde Glenmore-strand af. Die eenheid het slaapplek vir 6 gas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za