Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Glentana

4.7 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Glentana van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Glentana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glentana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glentana akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glentana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glentana Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R6 700
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Glentana

Glimpse of the Ocean 35667 is ’n pragtige vakansiehuis in die bekoorlike dorpie, Groot-Brakrivier naby Mosselbaai. Die kus spog met onbedorwe strande asook ’n strandmeer waar mens veilig kan swem. Dit is die ide...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glentana

Seagull Holiday Flat is 'n ruim woonstelletjie met 1 slaapkamer naby die strand in Glentana. Die eenheid het 'n groot slaapkamer met 2 dubbelkaste, 'n dubbelbed en 'n persoonlike kluis. Daar is ook 'n enkelslaapban...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana

Koru House and Apartment bied selfsorgverblyf stapafstand vanaf die strand in Groot-Brakrivier. Daar is ook 'n lieflike restaurant met 'n see-uitsig. Gaste kan tussen 'n huis met slaapplek vir 4 gaste of 'n woonste...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glentana

Breathe Beach House is teen die seefront in Glentana. Dié gastehuis bied 'n ononderbroke uitsig oor die Indiese Oseaan en word deur fynbos omring. Verblyf word in 4 elegante kamers in 'n 450 m²-huis gebied. Elke ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glentana

Glentana Sea Cottage is in Glentana in 'n stil omgewing geleë en bied 'n 180°-see-uitsig. Die huis is 10 minute se ry van George Lughawe af en het slaapplek vir tot 7 gaste in 4 kamers. Hierdie historiese huisie i...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glentana

High-Tide is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in 'n privaat huis in Glentana, Mosselbaai, minder as 150 m van die strand af! Mosselbaai is ideaal geleë op die Tuinroete van Suid-Afrika en die eenheid is reg...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glentana

Holiday House on Glentana 35705 is ‘n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 in Outeniekwastrand, 100 m van die strand af. Dié huis beskik oor 4 kamers en 3 badkamers. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glentana

Duiker Close 35664 is 'n ruim huis met slaapplek vir 6 gaste in Glentana en het 'n lieflike see-uitsig. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 opbl...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
B&B in Glentana

Glentana Holiday House 35458 is ’n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n huis in Glentana. Slegs die boonste verdieping van die huis is beskikbaar vir verblyf. Die onderste verdieping word aan langte...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Glentana

Albatross Holiday House is 'n vakansiehuis wat amper reg op die strand in die mooie Glentana geleë is. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n ruim oopplan-leefarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die hoo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Glentana akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za