LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Gordonsbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gordonsbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 423 resensies.

Gordonsbaai

58 Watt Street

"Natuurskoon asemrowend."

Gordonsbaai

58 Watt Street

"Gordonsbaai is ’n plek wat ons aan enigiemand sal aanbeveel om by vakansie te hou, of selfs om daar af te tree. Dit is ’n pragtige en stil plekkie. Dis die moeite werd."

Gordonsbaai

Bay Breeze

"Lekker vakansie-omgewing."

Gordonsbaai

The Van Riebeeck Apartment

"Gordonsbaai is asemrowend mooi, rustig en baie veilig."

Gordonsbaai

Bay Breeze

"Pragtige plek met genoeg restaurante en strande baie mooi."

Gordonsbaai

Bikini Beach Penthouse

"Beautiful location but the wind can be a problem. Somerset West wineries are not far and well worth a visit."

Gordonsbaai

Die Bohuis

"Gordonsbaai het soveel plekke om te besoek. Daar is elke dag 'n ander plek om te besoek en meeste van die plekke is bekostigbaar."

Gordonsbaai

La Corniche

"Clean beach front. Just can’t handle the wind!"

Gordonsbaai

Inasmuch

"Gordon's Bay has always been our favourite place to picnic. It was nice to stay over for a couple of days. Thank you Inasmuch."

Gordonsbaai

Berg en Zee Guesthouse

"Lovely seafront town with nice restaurants and bars."

Gordonsbaai

Summer Tides

"Dis 'n baie mooi area en die mense vriendelik (dié met wie ons kommunikeer het)."

Gordonsbaai

171 Bikini Beach

"Out of the rush, but close enough for day trips anywhere you'd want to go."

Gordonsbaai

Gordons Bay Guesthouse

"We enjoyed our stay very much."

Gordonsbaai

Bay Breeze

"Baie mooi skoon en baie veilig. "

Gordonsbaai

Butlers Place

"Gordonsbaai is baie pragtige plek. "

Gordonsbaai

Harbour View Lodge

"Perfek net soos dit is."

Gordonsbaai

Ooskus Self Catering Holiday Home

"A lovely holiday venue. Take me back!"

Gordonsbaai

Inasmuch

"Beautiful views, coastline and eateries."

Gordonsbaai

Helderberg Gastehuis

"Bied 'n landelike atmosfeer, maar 'n klipgooi vanaf strand. Uitstekende atmosfeer vir vakansiegangers."

Gordonsbaai

Miller on the Bay

"Some very nice bars and restaurants as well as wine estates in close proximity."

Gordonsbaai

Butlers Place

"Great place, great people. Excellent service. Thank you."

Gordonsbaai

Summer Tides

"Lovely view and lovely niche restaurants and awesome beach. Friendly people."

Gordonsbaai

Bay Breeze

"Would go again."

Gordonsbaai

17 on Miller

"See stars."

Gordonsbaai

The Yard

"Beautiful."

Gordonsbaai

Mountain Bay Apartments

"Excellent service."

Gordonsbaai

Milkwood Cottage

"With just a short drive from Cape Town, Gordon's bay is well located with beautiful beaches. A word of warning, nearly all the shops on beach road only transact with cash. Amazing book store and Uncle Barry's ice cream shop is a real treat."

Gordonsbaai

Al Verde

"Beautiful city, with lovely weather."

Blad
Wys 1 tot 30
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem