Verified Reviews
Gordon's Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gordon's Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 170 reviews.
"Strand was bietjie vuil, asook baie gemors wat rond dryf in die see."
"A lovely village/town atmosphere.Very friendly and down to earth. Everything is easily accessible without having to go to large malls, although Somerset Mall is not far away if you so desire."
"Pragtige plek met heerlike stoep-eetplekke en die see so wyd as wat die oog kan sien is asemrowend. Al het die wind die tweede dag van ons verblyf sommer lekker sterk gewaai, het dit ons nie gepla nie."
"Net die weer wat nie altyd van die beste is nie, maar baie oulike restaurante en pragtige strande."
"Ons het die naweek geniet en die weer was baie lekker. Geen wind!"
"The unit is even more ideal because it is close to most shops and restaurants. The view from the balcony is exquisite. Beautiful gem."
"Lieflike kusdorpie met 'n rustige atmosfeer waar 'n persoon kan gaan om die rustigheid en utisig daarvan te beleef en waardeer."
"Dit is 'n pragtige baai met die berge wat jou omring as jy met jou voete in die heerlike seewater staan wat nie vriesend is soos Bloubergstrand s'n nie. Daar is heerlike eetplekke. Tallas is tops en dan is daar nog altyd meeste jongmense en kinders se gunsteling die Spur en dit nogal op die strand!"