Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gordon's Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gordon's Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 423 resensies.

Gordonsbaai

Linga Longa

"Gordansbaai is die plek om te wees. Mense baie vriendelik. Restaurante fantasties om by te eet. Wonderlike swemplekke. "

Gordonsbaai

Happy Dene

"Gordon's Bay is a very beautiful and peaceful area. The sea breeze is everything. "

Gordonsbaai

Travel Beach House

"The convenience of a mall/movie house close by (Somerset Mall) cannot be underestimated as well as easy access to beauty salons/spa."

Gordonsbaai

185 on BEACH Boutique Suites and Apartments

"Ek soek ook 'n aftree huisie daar."

Gordonsbaai

Rod's Self-catering

"Dis 'n baie vriendelike dorp, oral in die dorp laat mense jou baie vinnig tuis voel."

Gordonsbaai

Captains Cabin

"Mooiste dorpie langs die see."

Gordonsbaai

Seafront House

"Gordonsbaai is teenaan die Strand, Somerset-Wes en baie ander plekke. "

Gordonsbaai

San Michele

"Gordonsbaai het alles wat jy nodig het. See. Sand. Uitsigte. Restaurante. En nog meer!"

Gordonsbaai

Zaria Sun

"Kus is baie mooi, baie eetplekke en geniet wandelpaaie."

Gordonsbaai

22 On Kloof

"The restaurants were value for money especially the Old Cape Cafe. The bookstore at the beach front, I could spend hours in. Bought some amazing books. It's conveniently situated when you want to just pop over to the Strand or Betty's bay for the day. Walks on the beach are awesome at sunset too."

Gordonsbaai

Apricot Gardens Boutique Guesthouse

"Baie goed geleë vir omliggende areas."

Gordonsbaai

Watermill Studio

"Beautiful place."

Gordonsbaai

La Vue Parfaite

"Baie sentraal geleë so mens kan baie ander plekke bereik van daar af. Ook nie baie ver van lughawe nie. Gordonsbaai self kan doen met meet eetplekke. Die Thrsty Oyster baie populêr, maar oorvol geboek en nie 'n gesinsrestaurant nie."

Gordonsbaai

The Yard

"Mooi uitsig."

Gordonsbaai

75 Beach Road, Gordon's Bay

"The water is nice and warm. Everything is close by. The people in the nearby restaurants were not very nice but Gordon's bay is definitely a must visit! "

Gordonsbaai

The Yard

"Baie mooi skoon netjies en dorps mense is so vriendelik en hulpvaardig."

Gordonsbaai

The Boardwalk Accommodation

"Gordonsbaai is my nuwe gunsteling vakansieplek!"

Gordonsbaai

Aurora Penthouse

"Lekker vakansie dorp, minder as 'n uur se ry vanaf die Kaap. Mooi strande en talle restaurante / kuierplekke. Baie aangename en mooi bestemming. Gordonsbaai is bekend vir hul bergwinde en kan nogal rof raak, maak maar vensters toe en bly binne, anders waai jy weg! "

Gordonsbaai

The White House

"Wonderlike weer gehad."

Gordonsbaai

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Vriendelike en pragtige, skoon dorpie."

Gordonsbaai

Manor on the Bay

"Visiting again."

Gordonsbaai

Baywatch Terrace 97

"I love Gordon's Bay simply for it's amazing view and location. Close to town and the beach."

Gordonsbaai

Baywatch Terrace 52

"Pragtig en skoon strande en sal vir enige iemand aanbeveel!"

Gordonsbaai

37 La Bella Hibiscus

"Gordonsbaai is 'n wonderlike vakansieplek. Daar is so baie om te sien. En nuwe plekkies om te verken. So elke jaar is dit my punt om Gordonsbaai te besoek. My ideale tyd is na Nuwe Jaar, dan is dit rustiger en die gewoel is nie so baie nie. Gordonsbaai is 'n gewilde plek onder toeriste en vakansiegangers. Veral by die vlooimark, daar kry jy nou van alles. En jy ontmoet so baie mense. Almal is vriendelik en behulpsaam. "

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem