Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Griekwastad

3.4 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Griekwastad van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Griekwastad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Griekwastad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Griekwastad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Griekwastad Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Griekwastad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Griekwastad

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prieska, Noord-Kaap

Leopold Rest is 'n gaste-eenheid op die eienaar se plaas aan die buitewyke van Prieska. Die eenheid het lieflike uitsigte oor die vallei en dit is 2 minute se ry van die middedorp af. Hierdie eenheid is geskik vir ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prieska, Noord-Kaap

Overnight @ Prieska is in die stil dorpie Prieska in die Bo-Karoo in die Noord-Kaap. Die dorp is tussen die Doornberg-berge en die Oranjerivier. Verblyf is beskikbaar in 'n enkelkamer, dubbelkamer, 2 chalets en 'n...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prieska, Noord-Kaap

Allegro Guest House is 'n pragtige gastehuis in Prieska, wat in die Noordkaap is. Ons bied gaste 'n lekker bed-en-ontbyt opsie en is die perfekte slaapplek vir gaste wat wil ontspan en rus in ons gemaklike gastehuis...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prieska, Noord-Kaap

Gecko Cottage Gastehuis is in die stil dorpie Prieska in die Bo-Karoo in die Noord-Kaap geleë. Dié dorp is tussen die Doornberge en die Oranjerivier geleë. Die gastehuis beskik oor 8 kamers wat individueel versi...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Prieska, Noord-Kaap

Amelia Gastekamer is 'n snoesige oornag-gastekamer wat op 'n plaas, 3 km buite Prieska geleë is. Hierdie lugversorgde eenheid bied verblyf aan 3 gaste en het 'n werksbank, 'n dubbel- en 'n enkelbed met wit linne. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 1
Selfsorg in Prieska, Noord-Kaap

Delikaat Bed & Coffee is 'n gastehuis wat sy deure oopgemaak het om rustige en gerieflike oornagverblyf in Prieska te bied. Dié gastehuis het 6 slaapkamers wat elk geskik is vir 1, 2 of 3 gaste. Elke kamer het ge...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prieska, Noord-Kaap

Villa Danell Guest House is in Prieska geleë, halfpad tussen Kimberley en Upington in die Noord-Kaap. Ons bied puik oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na Namakwaland, Namibië en die Kgalagadi-oorgrenspark. ...

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prieska, Noord-Kaap

Ons nooi jou hartlik uit om by Shalom Shalom te kom ontspan na 'n woelige dag of lang reis. Hierdie gastehuis is 'n huis weg van die huis, 'n stil paradys wat bekostigbare akkommodasie in 2 privaat kamers bied. Ee...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prieska, Noord-Kaap

Avenue Guesthouse bied gastehuisverblyf en is ideaal vir besoekers aan Prieska, 'n dorpie op die suidelike oewer van die Oranjerivier. Die gastehuis is in 'n stil buurt in die dorp geleë. Verblyf word aangebied in...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Prieska, Noord-Kaap

Brandwag Pool Room bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se plaas, 10 km van Prieska af. Die eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste, en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]