Resensies van Great Brak River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Brak River bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.66 uit 5 gekry volgens 128 resensies.
Liz D. - 13th January 2019
staying in Groot-Brakrivier
Pragtige omgewing met baie doendinge! Ons het ook heerlik by Suiderkruisstrand geswem.
Ansie S. - 12th January 2019
staying in Groot-Brakrivier
Groot-Brakrivier het nie baie te doen nie, maar soos gemeld, dit is binne 'n 20 km radius van plekke met baie besienswaardighede.
Helene . - 12th January 2019
staying in Groot-Brakrivier
Wonderlike strand. Ons sal graag weer daarheen teruggaan.
Janet V. - 9th January 2019
staying in Groot-Brakrivier
Gunsteling vakansie bestemming.
Jorika C. - 22nd December 2018
staying in Groot-Brakrivier
Die mense is baie vriendelik hulle kan trots wees.
Susan M. - 7th December 2018
staying in Groot-Brakrivier
Groot Brakrivier is a lovely klein dorpie. We ate at the Transkaroo Restaurant, great service, amazing food and a wonderful ambience. The Saturday Market next to the river near the bridge is a great place to wonder around and pick up some lovely goodies. We also attended the monthly auction which was fun and exciting. Love the area and definitely will be back.
Yeshodah B. - 13th November 2018
staying in Groot-Brakrivier
Wonderlike plek, skoon en vriendelike mense.
Connie O. - 10th October 2018
staying in Groot-Brakrivier
Rustige dorpie.
Jaco J. - 8th October 2018
staying in Groot-Brakrivier
Skoon en rustig.
Alma C. - 26th September 2018
staying in Groot-Brakrivier
Lieflike vakansiebestemming.
Beulah F. - 25th September 2018
staying in Groot-Brakrivier
Baie veiling en rustig.
Henry G. - 11th September 2018
staying in Groot-Brakrivier
Lekker, stil dorpie.
Sherene H. - 18th July 2018
staying in Groot-Brakrivier
Groot Brak is a great holiday destination with a lovely beach and lagoon. The town has several restaurants and shops to supply in all your needs. It is also close to other places of interest like George and Mossel Bay.
Lorraine E. - 2nd July 2018
staying in Groot-Brakrivier
Pragtige strand, vriendelike mense.
Chris Z. - 2nd June 2018
staying in Groot-Brakrivier
Ideale plek vir my om af te tree.
Ruth V. - 19th May 2018
staying in Groot-Brakrivier
Beautiful friendly little village.
Jolene L. - 7th May 2018
staying in Groot-Brakrivier
Paradys vir hengelaars, see en buitelug liefhebbers.Alle inkopies beskikbaar. Dansgeriewe vir oud en jonk en-en-en!
Liezel S. - 6th May 2018
staying in Groot-Brakrivier
Een woord: vakansie! Baie rustige omgewing met 'n pragtige uitsig van amper oral in die dorpie.
Elouise G. - 29th April 2018
staying in Groot-Brakrivier
Sal dit aanbeveel as 'n bestemming.
Mariét W. - 20th April 2018
staying in Groot-Brakrivier
God se klein stukkie paradys!
Rhinus M. - 4th April 2018
staying in Groot-Brakrivier
Rustige mooi dorp.
Hannes S. - 3rd April 2018
staying in Groot-Brakrivier
Sentraal geleë.
Tercia M. - 31st March 2018
staying in Groot-Brakrivier
Lieflike plek.
Elizabeth Dorathea K. - 6th March 2018
staying in Groot-Brakrivier
Tot wedersiens.
Benjamin M. - 28th February 2018
staying in Groot-Brakrivier
Mooi.
Magda N. - 26th February 2018
staying in Groot-Brakrivier
Groot Brakrivier is stil en rustig met landelike atmosfeer, maar binne bereik van baie aktiwiteite by Hartenbos, Mosselbaai en ook George en omgewing.
Hans H. - 25th February 2018
staying in Groot-Brakrivier
Groot Brakrivier is naby alles!
Debbie H. - 22nd February 2018
staying in Groot-Brakrivier
Pragtige vriendelike dorp en ook sy mense.
Ockie M. - 19th February 2018
staying in Groot-Brakrivier
Just great experience.
Melinda W. - 18th February 2018
staying in Groot-Brakrivier
Dis 'n dorpie waar mens sommer onmiddellik tuis voel. Almal is baie gasvry en behulpsaam, van Hans die slagter, die apteker tot die vriendelike kelnerin by Die Pastorie. Die verskeidenheid kunswinkeltjies is bewys van die kreatiewe mense wat die prag van die natuur koester en waardeer. Werklik 'n stukkie hemel op aarde.
Andre Johann B. - 17th February 2018
staying in Groot-Brakrivier
Fantasties!
Chris M. - 12th February 2018
staying in Groot-Brakrivier
Perfectly positioned, for exploring the Garden Route, and an easy drive from Cape Town.
Ingrid M. - 6th February 2018
staying in Groot-Brakrivier
Pragtige en skoon dorp.
Doreen D. - 5th February 2018
staying in Groot-Brakrivier
Sentraal en alles wat jy nodig het.
Isabel B. - 15th January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Ons het van die rustigheid van die dorp gehou, veral na 'n besige dag in Hartenbos en Diazstrand.
Marilese V. - 11th January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Groot-Brakrivier is lekker naby alles... See, rivier, of inkopies!
Cj D. - 11th January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Dis gemaklik geleë vir iemand wat die omgewing wil besoek. Toegang tot die snelweg is maklik.
Elmarie S. - 10th January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Groot-Brakrivier sal van nou af op my reisplan voorkom.
Jeanette K. - 4th January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Naby als.
Luzanne S. - 3rd January 2018
staying in Groot-Brakrivier
Als wat jy nodig het is daar. Van winkels tot droogskoonmakers. Baie gerieflike vakansieplek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za