Verified Reviews

Great Brak River

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Brak River

Rated 4.7 out of 5 based on 269 reviews.

Great Brak River

Beach House Merak

"Ken die wêreld van Plettenbergbaai tot Mosselbaai baie goed ─ het as kind daar vakansiegehou en nou as gesin. Kan nie verkeerd gaan nie, wonderlike besienswaardighede, al reën dit, is daar altyd iets om te doen of as jy wil, niks om te doen. Die ligging is uitstekend tussen George en Mosselbaai en ook regtig nie ver na Knysna, Wildernis ens nie."

Great Brak River

Stay Awhile

"So baie goed om te doen, een vakansie is nie genoeg nie. "

Great Brak River

Four Seasons Guest House

"Pragtige ligging, uitstekende restaurante en goeie dienslewering."

Great Brak River

Kingfisher Cottage

"Groot-Brakrivier verdien regtig nog 'n paar dae se verken. Die dorpie is netjies en pragtig, en mens word uitgelok deur al die winkeltjies langs die hoofstraat. Ongelukkig het ons net oornag vir een nag, en het nie kans gehad om te verken nie, maar ons gaan definitief weer hier inloer, en bietjie langer vertoef."

Great Brak River

W21 Guest Rooms

"Rustige plattelandse gevoel."

Great Brak River

Wolwedans Guest Manor

"Lekker, daar is nie woorde nie. "

Great Brak River

Wolwedans Guest Manor

"Die Ou Pastorie Teetuin en die Waffle House is 'n moet om te besoek in Groot-Brakrivier. Baie naby aan Glentana & Heroldsbaai vir dagbesoeke."

Great Brak River

Ilita Lodge

"Uitsonderlike dorpie wat onderskat word vanaf die N2. Dis 'n pragtige bestemming. "

Great Brak River

Mammamia

"Baie lekker vakansiebestemming vir oud en jonk."

Great Brak River

Ilita Lodge

"Baie lekker restuarante om van te kies en keur. Twin Trees was uitsonderlik lekker en so gasvry. Baie mooi en skoon strande en rivier om van te kies om in af te koel. Omdat dit reg in middel van Mosselbaai en George is, is dit baie meer bekostigbaar om te bly en eet en tog binne 20 min by beide te wees. Mens kan vir seker 'n hele vakansie daar bly en Grootbrak jou basis maak."

Great Brak River

Wolwedans Guest Manor

"Pragtige, mooi en skoon dorpie weggesteek tussen die berge/bulte en nie baie ver van al die besienswaardighede in die Oos/Wes-Kaap nie. Oor as genoeg om 'n mens en kinders besig te hou vir baie lang gelukkige ure. "

Great Brak River

Columbasingel 33

"Ideaal geleë om alle rigtings te verken."

Great Brak River

Pienaars Guesthouse

"Die beste area, stil en rustig."

Great Brak River

Kontrei BB

"Fantiese klein dorpie met see naby."

Great Brak River

Ilita Lodge

"As jy vir rustigheid soek, dan is Groot-Brakrivier net die beste bestemming vir jou."

Great Brak River

Columbasingel 33

"Mooi en rustige plek om te gaan kuier. "

Great Brak River

Beker Loop Oor

"Baie lekker vakansiebestemming, wil sommer daar gaan aftree."

Great Brak River

Sea n See

"Lekker kuierplek by De Bakke en winkels."

Great Brak River

Beker Loop Oor

"Ons het verlief geraak op Groot-Brak, al die ander plekkies in die omgewing is ook baie mooi, maar Groot-Brak is ons gunsteling."

Great Brak River

Die Ark

"Beautiful place, awesome people. "

Great Brak River

Ilita Lodge

"Quaint little town with lots to do & see."

Great Brak River

Sea n See

"Groot-Brakrivier is pragtig. Jy kry daardie veilige "village" gevoel en daar is oral plekkies om te verken. Sal definitief weer 'n draai daar gaan maak."

Great Brak River

Oppi See

"Centrally located and close to George and short distance from Knysna. Beaches are pristine and go on for miles and miles."

Great Brak River

Mammamia

"Ons is mal oor die dorpie."

Great Brak River

Die Ark

"Uiteet by Trans Karoo is aanbeveelbaar."

Great Brak River

Kontrei BB

"Dit is 'n uitstekende area om te gaan ontspan."

Great Brak River

Melkhoutkloof Guest House

"Groot-Brakrivier was vir my oor die algemeen skoon en netjies en oor die algemeen ook veilig."

Great Brak River

Dwarswegstrandoord

"Besoek gerus die area."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers