Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Heather Park

4.6 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Heather Park van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Heather Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Heather Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heather Park gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heather Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heather Park Gastehuise

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heather Park

Apple and Spice Guesthouse is in Heather Park en kyk uit oor die skoonvelde van Fancourt Gholflandgoed. Dit is sorgsaam deur argitekte beplan, en stylvol ontwerp met oordeelkundige gaste se gerief in gedagte. Daar...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heather Park

Lekker Ontspan bied gerieflik gemeubileerde akkommodasie in George. Gaste kan kies tussen 2 kamers met toegang tot die sout swembad, of 'n enkelkamer wat nie toegang tot die swembad het nie. Al 3 die kamers kan oo...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Heather Park

Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Kingswood Golf Estate, George

Room on Trafford is op Kingswood-gholflandgoed, 'n modieuse leefstyl-gholflandgoed met 'n kampioenskapgholfbaan in George geleë. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Kingswood Golf Estate, George

Kingswood Golf Estate bied gerieflike verblyf in die eienaar se huis op die Kingswood Gholflandgoed in George. Dié landgoed word aan die een kant met George Gholfbaan en aan die ander kant met Fancourt verbind. Dis...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, George

Cherry Berry Guest House bied verblyf in 'n gastehuis en 'n lodge in George. Dié verblyf is ongeveer 500 m van mekaar af. Cherry Berry Guest House is goed geleë in 'n luukse woonbuurt wat omring word deur die Ou...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, George

Cherry Berry bied gastehuis- en lodge-verblyf in George. Die gastehuis en lodge is ongeveer 500 m van mekaar af geleë. Cherry Berry Lodge is in 'n stil, luukse woonbuurt wat onder die Outeniekwaberge in George sku...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, George

Outeniqua Inn is 'n liefliek gastehuis in George wat verblyf in 'n verskeidenheid pragtige kamers bied. Gaste kan kies tussen die Mount Fiji-, Mount Everes-t, Kilimanjaro-, Switserse Alpe-, Mont Blanc- en Tafelberg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

DD’s Guesthouse bied gastekamerverblyf in 'n privaat buitekamer met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom. Dié eiendom is in Blanco, 'n lieflike area in George, geleë. Dit is net 200 m vanaf die Fancourt G...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heatherlands, George

Amour Guest House skuil aan die voet van die Outeniekwaberge in Heatherlands, George en bied ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing. Die gastehuis bied 'n keuse tussen smaakvol versierde kamers met slaapplek vir...

Voorkeurvennoot
20% af Winteraanbod!
VanafR920
R736
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, George

Avo&Oak Guesthouse is in George, in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, skilderagtige roetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede, waaronder Redberry Farm, Outeniqua Vervoermusuem ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in George, Tuinroete

The Georgian bied basiese gaste-suites in King George Park, George. Die gastehuis is langs die George Gholfklub, George Rolbalklub en naby die middedorp. Verblyf by The Georgian beskik oor 2 individueel versierde s...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in George, Tuinroete

Willow Cottage is 'n privaat kothuis wat in 'n stil buurt geleë is. Dit maak van hierdie kothuis die ideale, ontspannende vakansie- en oornagverblyf. Die kothuis is sentraal geleë op die Tuinroete, 8 km vanaf Geor...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heatherlands, George

Garden Villa Guest House is 'n lieflike gastehuis wat op die Outeniekwa-platorand in Heatherlands, George geleë is. Die gastehuis se ligging bied maklike toegang tot stappies in die woud wat natuurliefhebbers te vo...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

Outeniqua Travel Lodge het oor die jare bekendheid verwerf as die beste waarde-vir-geld-akkommodasie in George. Dit was nog altyd gewild onder internasionale toeriste danksy die gesellige atmosfeer, pragtige tuin en...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

Alpine Inn is in Blanco, George ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese beseienswaardighede, soos die Outeniekwa Vervoermusuem, Montagu-pas, Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooirivier-Rif, George

The Tophat Luxury Accommodation is in George en bied gerieflik gemeubileerde slaapkamers. Gaste het 'n keuse tussen eenheid 1 met slaapplek vir 4 óf die Tophat-kamer met slaapplek vir 2. Eenheid 1 is 'n oopplan-ka...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

Ambiante House skuil aan die voet van die Outeniekwaberge in die rustige voorstad Blanco in George. Gerieflike verblyf word in 4 smaakvol versierde kamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het 'n yskassie, ...

Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Rooirivier-Rif, George

Uitzicht bied verblyf in 'n privaat eenheid op die boonste verdieping van die eienaar se woning in 'n stil buurt in George. Dié dorp skuil in die voorheuwels van die Outeniekwaberge en bied 'n asemrowende uitsig op...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Blanco, George

Eight-on-Aster Accommodation is in 'n stil woonbuurt in George geleë. George is in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë en dien as 'n goeie basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken. Verblyf word in 2...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooirivier-Rif, George

Red River Overnight is in die gewilde vakansiebestemming, George, geleë. George is teen die voet van die Outeniekwaberge met 'n skouspelagtige uitsig oor die Indiese Oseaan geleë en dit is die ideale bestemming om...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za