Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Heiderand

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Heiderand van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Heiderand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Heiderand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heiderand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heiderand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heiderand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Heiderand

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 118 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in die Pinnacle Point Beach and Golf Resort. Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers met baddens en storte. Een van die sl...

Spesiale Aanbod!
VanafR2 600
R1 733
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 116 is 'n ruim huis in die Pinnacle Point Kus- en Gholfoord. Die selfsorgverblyf is ideaal vir 'n gesin of groep van 6. Dié huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers met 1 koningingrootte-bed en ...

Voorkeurvennoot
20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 650
R1 320
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate is 'n smaakvolle dubbelverdieping-vakansiehuis op die pragtige Pinnacle Point Gholf- en Kuslandgoed. Dié landgoed bied toegang tot 2 intieme strande met 'n 4 km se ongerepte kuslyn ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Lodge 91 @ Pinnacle Point is 'n bekostigbare selfsorghuis op die Pinnacle Point Estate net buite Mosselbaai. Dié veilige landgoed het 'n kampioenskap-gholfbaan, 'n restaurant, kroeg en 'n sitkamer, spa, klubhuis, g...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Lodge 93 - Pinnacle Point bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis met 'n Cape Cod-styl. Lodge 93 is in die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai geleë, in die hartjie van die bekende Tuinroete. Di...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Hierdie elegante dubbelverdieping-woonstel is op die stil Mosselbaai Gholflandgoed geleë. Dis die perfekte plek vir 'n gholf-wegbreek met Mosselbaai se gholfbaan binne maklike bereik. Die woonstel is ten volle to...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Gholf Lodge 104 is in die Pinnacle Point Beach and Golf Resort geleë en bied luukse verblyf met pragtige see-uitsigte. Dit is naby Mosselbaai, 'n dorpie in Suid-Afrika met puik weerstoestande. Hierd...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 450
R1 305
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Golf Lodge 70 bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerhuis aan 5 volwassenes en 2 kinders. Die huis is op die bekroonde Pinnacle Point Landgoed buite Mosselbaai en bied...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 100 is 'n netjiese en ruim selfsorg-lodge op die veilige Pinnacle Point-landgoed, wat 400 km vanaf Port Elizabeth en Kaapstad is en 'n uur se ry van George Lughawe af is. Die Pinnacle Point-land...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 26 is 'n lieflike selfsorghuis met see-uitsigte vir 8 gaste in die Pinnacle Point Beach & Golf Resort. Die huis beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers met baddens en storte. Die hoofsl...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Lodge 43 is in die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerhuis met see-uitsigte. Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die e...

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 81 is in die Pinnacle Point Kus- & Gholfoord geleë en het slaapplek vir 4 in 'n ruim huis. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping en bied 'n lieflike uits...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Woonstel op Mosselbaai Golf Landgoed is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel, ideaal geleë in 'n sekuriteitskompleks in die pragtige Mosselbaai Gholflandgoed. Hierdie selfsorg woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 bad...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Hotel in D'Almeida, Fairview

Hotel Portao Diaz is die ideale bestemming vir vakansiegangers in Mosselbaai en te danke aan meer as 50 jaar se ervaring in die bedryf, bied die hotel aan elke besoeker 'n unieke ervaring in 'n voorheen benadeelde S...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Die Mossel Bay Golf Lodge is langs die 9de skoonveld van die Mosselbaai Gholfbaan geleë. Dit is ideaal vir gholfspelers, sakereisigers, vakansiegangers en oorsese besoekers. Ons bied 'n huislike atmosfeer wat ons ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Welkom by die Heiderland akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za