Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1081 resensies.
"Baie sentraal vir besienswaardighede, Hermanus of in rigting van Kaapstad. Binne minute in hoofpad in beide rigtings."
"Die lekkerste restaurante, en klein winkeltjies, markies ens. Daar is beslis iets vir almal."
"Bied genoeg verskeidenheid en prag en eetplekke om enige besoek die moeite werd te maak."
"Uitstekende plek om vakansie te hou. Baie besienswaardighede in die omgewing."
"Onrus is a laid-back, family-friendly destination. It's a place for relaxation and tranquillity. Expect lovely coastal walks and views, a pretty beach and a lagoon that is safe for small children to play and swim in."
"Was my eerste in Vermont en is mal oor die rustigheid en veral die walkways al langs die see en ook die veiligheid!"
"Dit voel altyd soos vakansie by Hermanus en 'n mens raak nie moeg van die mooi see en plantegroei nie."
"Had a fab time at the Walker Bay extreme festival and participated in many events."